201 Oyster Quays

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R595.00 per bespreking
Huisreëls

Die maksimum besettingsgraad van ses persone in die eenheid (6 persone) mag onder geen omstandighede oorskry word nie. Versuim om hieraan te voldoen, sal daartoe lei dat die ekstra persone onmiddellik moet uittrek, of die bespreking sal gekanselleer word en geen terugbetaling sal gegee word nie.

Onder geen omstandighede laat ons studente of besprekings toe waar alle persone ingesluit jonger as 25 is nie. Versuim om hieraan te voldoen, sal lei tot onmiddellike uitsetting sonder terugbetaling.

Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Hierdie is 'n rookvrye woonstel. Rook word slegs op die patio toegelaat.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 650
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2B Lighthouse Road, 201 The Oyster Quays, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c462cd71d202f2afbbab4d8c95af15d3d4707fc765fd590c8c825cf1878ea1ba4a964b4cbde153d23e8dc565569a1e609be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 650 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 2B Lighthouse Road 201 The Oyster Quays 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.727774897057 31.086686259733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang