202 Kylemore

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

202 Kylemore is 'n vakansiewoonstel op 'n residensiële landgoed in die V&A Waterfront, 'n bekende vakansiebestemming in Kaapstad. Dié wêreldklas-toeristeaantreklikheid is in die hartjie van Kaapstad se werkende hawe en spog met verskeie uitstekende restaurante, spesialiteitswinkels, kunsvlytwinkels en ontspanningsgeriewe om besoekers te vermaak.

Dié eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en bied 'n pragtige uitsig oor die marina. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n platskerm-TV met sekere satellietkanale, 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n knus sitkamerstel. Die eenheid lei na 'n balkon met 'n stoepstel en 2 sonstoele.

Addisionele geriewe sluit 'n gemeenskaplike swembad en privaat parkeerplek in die kompleks in.

Slaapplek

'n Bespreking by 202 Kylemore sluit in:

1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbedjie

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 202 Kylemore gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 200 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za