202 Pip's Place
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R720.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat gaste nie op 25 en 26 Desember en 1 Januarie kan inklok nie.
Die woonstel gebruik voorafbetaalde elektrisiteit. Gaste is verantwoordelik vir hul elektrisiteitsverbruik, en 'n beginbedrag sal met aankoms voorsien word. Bykomende elektrisiteit moet deur gaste aangevul word.
Die woonstel is selfsorg. Basiese benodigdhede wat met aankoms voorsien word, sluit in seep, stortjel, room, toiletpapier, vullissakke, koffie, tee, suiker en skottelgoedseep.
Slegs tot 2 gaste word toegelaat om te eniger tyd oornag te bly.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Rook word nie binne die woonstel toegelaat nie.
Badhanddoeke mag nie as swemhanddoeke gebruik word nie.
Alle vensters en deure moet toegemaak word wanneer die woonstel onbewoon is.
Gaste moenie oormatige geraas maak of harde musiek speel nie. Stilte ure is van 22:00 tot 08:00.
Gaste mag nie die hysbak met nat voete gebruik nie.
Wasgoed of handdoeke mag nie oor balkonrelings gehang word nie.
Geen items, kos of sigarette mag van die balkon af gegooi word nie.
'n Breekskadedeposito moet voor aankoms betaal word en sal na uitklok terugbetaal word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
135 Beach Road, Strand, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang