Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2025 One Thibault

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die hoek van Hans Strijdom-laan en Langstraat, Thibault Square 1, Kaapstad middestad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

2025 One Thibault is in Kaapstad se Foreshore en is 'n stylvolle selfsorgwoonstel wat sentraal geleë is. Dit bied slaapplek aan 2 gaste en is die ideale basis om die Moederstad te verken.

Hierdie ateljeewoonstel is oopplan en het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n TV, lugversorging, 'n etenstafel met sitplek en 'n pragtige uitsig oor die stad. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n eenplaat-induksiestoof, mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi en 'n hysbak wat toegang tot die woonstel bied, is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 2025 One Thibault sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Hosted Property Management Geverifieer

Eiendomme 89

Resensies 192

Jaar gelys 2

Ligging

  • Die hoek van Hans Strijdom-laan en Langstraat, Thibault Square 1, Kaapstad middestad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die hoek van Hans Strijdom-laan en Langstraat, Thibault Square 1, Kaapstad middestad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa068948f827823e9ae50c1f1fca87b4ed8a81cbbae3f869288e02bf89b276cbda30bbaf494f4b5544bcd01453b579aaa8d76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) Corner of Hans Strijdom avenue and Long street 1 Thibault Square 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.918995773136 18.42382
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem