203 Kenwyn on Sea
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Kusweg 102D, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 318 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
203 Kenwyn on Sea is 'n vakansiewoonstel wat na die see front, in die kompleks se gewilde blok en is naby Ballito se strand en promenade.
Dié selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met oorgenoeg kasruimte en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n aparte toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n gemaklike rusbank met 'n TV.
Die skuifdeure lei na 'n stoep met 'n see-uitsig. Gaste kan ook die gemeenskaplike braaigeriewe en -swembad in die kompleks geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by 203 Kenwyn on Sea sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Uneeda Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 9
Jaar gelys 1
Ligging
- Compensation Kusweg 102D, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 203 Kenwyn on Sea het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Kusweg 102D, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom