203 Pip's Place on Beach Road
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 135 Beach Road, Strand, Cape Town, 7139, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 3)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
203 Pip's Place on Beach Road is 'n knus woonstel in Strand, 'n gewilde kusoord in die Wes-Kaap. Dit is die ideale keuse vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne ontsnapping naby die see.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied gerieflike slaapplek vir tot 3 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die leefarea het 'n enkelbed. Die badkamer het beide 'n bad en 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank, en die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond.
Die woonstel is op die goue myl-strandfront geleë, stapafstand van restaurante, kafees, kroeë, die Strand-gholfbaan en die Strandstrand en -promenade af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 135 Beach Road, Strand, Cape Town, 7139, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 135 Beach Road, Strand, Cape Town, 7139, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang