Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

204 Amazibu

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 113, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Amazibu 204 is 'n selfsorgwoonstel met 'n panoramiese see-uitsig in 'n veiligheidskompleks in Amanzimtoti geleë en is ideaal van gaste wat die Dolfynkus wil verken.

Die woonstel is geskik vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbel- en enkelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste in hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die gesellige sitarea het gemaklike sitplek met 'n TV.

Die eenheid het 'n balkon waar gaste hul koppie koffie in die oggende kan geniet, of 'n skemerkelkie tydens sonsondergang kan drink. Die kompleks bied ook direkte toegang tot die swembad en gemeenskaplike braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by 204 Amazibu sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir 204 Amazibu
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Ligging

  • Kusweg 113, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 204 Amazibu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 113, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf16fac9aed103837785827aebe837aa5543ec5fb186d662537b3df9e7304511410e182baa2962e402921219c1de33410a5dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 7) 4 5 1 5 113 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.0454052 30.8928756
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem