Umhlanga Akkommodasie by 204 Terra Mare | LekkeSlaap
+17

204 Terra Mare

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 69, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 945 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

204 Terra Mare is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping en is in die veilige Terra Mare-kompleks in Umhlanga geleë. Terra Mare-kompleks is oorkant die pad van die Umhlanga-swemstrand.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, skottelgoedwasser, breekware en eetgerei. Die eetkamer het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer het 'n platskerm-TV. Die sitkamer lei na 'n balkon met buite-meubels.

Onderdakparkeerplek en addisionele oop parkeerplek is beskikbaar. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by 204 Terra Mare sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Lagoon-rylaan 69, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 945
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 945
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 69, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYdN6ppZ7cbTLnhBdD2Iq1Rgj5jDF0DJDPladexXpNeaSFY5iWT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 945  per nag (plek vir 6) 69 Lagoon Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.717066 31.090861
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za