Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R595.00 per bespreking
Huisreëls
Die maksimum hoeveelheid gaste, 6 persone, mag onder geen omstandighede oorskry word nie. Versuim om hieraan te voldoen sal daartoe lei dat die ekstra mense onmiddellike moet uittrek of dat die bespreking gekanselleer sal word en geen terugbetaling gegee sal word nie.
Die woonstel word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Rook binne die woonstel is verbode. Rook word slegs op die stoep toegelaat.
Neem asb. kennis dat Matriek rage studente nie toegelaat word nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
59 Lagoon Drive, 205 Ben Siesta, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang