LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 205A Bayview | LekkeSlaap
+7

205A Bayview

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat/R43, Bayview Eenheid 205A, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 660 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

205A Bayview is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Bayview-kompleks wat na die see front in Hermanus. Dié kompleks het pragtige tuine en bied toegang tot die see en kranspaadjies. Dit is naby die Hermanus Gholfbaan, 'n winkelsentrum, restaurante en 'n gimnasium.

205A Bayview bied slaapplek vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetkamer het 'n ronde etenstafel met 4 stoele. Die sitkamer het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt vir diegene wat hul eie slimkaart en dekodeerder wil saambring. Daar is 'n beskutte balkon met sitplek en 'n pragtige uitsig oor die see.

Die Bayview-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braai-area, en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 205A Bayview sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir 205A Bayview
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Hoofstraat/R43, Bayview Eenheid 205A, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 205A Bayview het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 660
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 660
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat/R43, Bayview Eenheid 205A, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkNDFhMTU5LTYwODgtNDg0Zi04YmJjLWRhNzBjNzE4YThjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 660  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Main Road/R43 Bayview Unit 205A 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.412861 19.251556
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!