Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

207 Bay View - E23

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Ilanda Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 21

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir 207 Bay View - E23
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Justin S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Justin S
Gesin met tieners

Had a wonderful time.

Great location and well kitted out facility.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaqeel K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaqeel K
Gesin met klein kinders

Great place, great location, amazing views.

We had an amazing time. People in the apartment block are extremely friendly. The pool area is great for chilling, braai, and breakfast. We could see a school of dolphins from our apartment. Awesome experience. Will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene E
Gesin met tieners

Walvis kyk vanuit die sitkamer.

Pynlik netjies met alles wat mens nodig het vir n onvergeetlike wegbreek. Verblyf perfek. Parkering van voertuie binne die perseel maar geen 24uur wag of hek. Ons glad nie onveilig gevoel nie maar sou van sekuriteit gehou het. Sal weer hier oorslaap beslis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G
Gesin met tieners

Wonderlike seeuitsig, netjiese luukse eenheid.

Het 6 nagte oornag, dit was 'n heerlike wegbreek as Bosvelders. Die gedruis van die see, die uitsig en die luukse woonstel het dit absoluut die moeite werd gemaak. Baie dankie vir n heerlike tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

207 Bay View - E23 se terugvoer

Ronel,
Baie dankie vir die mooiste terugvoer. Asb kom kuier weer vir ons. Julle was droomgaste.

207 Bay View - E23
Vanaf
R2 440
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 440
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 440
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Bay View 207, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4df58c6565e1137e1022061b0d79fef803d6f0a9e4bf8eaf2d8abba12511ad34f4507a02d9ac1f0f5c7f505c7e72101dd24c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 440 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Main Road 207 Bay View 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.412447 19.251458
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem