207 Eden on the Bay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

207 Eden on the Bay is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is naby die strand en ’n rit ver vanaf ander besienswaardighede in Kaapstad.

Dié woonstel is op die tweede verdieping en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers beskik oor storte, baddens, wasbakke en toilette. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met ’n yskas, mikrogolf, stoof, oond en ander basiese toebehore.

Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar. Die leefarea lei na ’n balkon. Die kompleks het veilige, ondergrondse parkeerplek met 24 uur-sekuriteit, ’n paar restaurante en ’n kroeg, winkels en ’n Pick 'n Pay.

Die kompleks is 27 km vanaf Kaapstad se middestad en 33 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by 207 Eden on the Bay sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 207 Eden On The Bay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R865 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za