207 Terra Mare
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 69 Lagoon Drive, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
207 Terra Mare is ’n selfsorgwoonstel in Umhlanga, ’n gewilde vakansiebestemming aan die Ooskus van Suid-Afrika, noord van Durban. Umhlanga bied verskeie doendinge vir oud en jonk.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, ’n kombuis en oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met ’n bad, toilet en wasbak. Die tweede en derde kamer het elk 2 enkelbeddens wat in ’n koninggrootte-bed omskep kan word op versoek. Die gaste badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. ’n Wasmasjien en tuimeldroër word ook voorsien. Wasgoed- en strykdienste is beskikbaar teen ’n addisionele koste. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het ’n gemaklike bank en platskerm-TV teen die muur met volledige DStv. Gratis WiFi word voorsien.
Die sit- en eetarea het skuifdeure wat na die stoep lei. Die hele woonstel het lugversorging. Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Gaste kan die manjifieke swembad gebruik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 207
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 69 Lagoon Drive, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
69 Lagoon Drive, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang