208 Les Mouettes

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

208 Les Mouettes is in 'n veilige kuskompleks in Ballito geleë. Dié prentjiemooi kusdorpie is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne seevakansie en bied lang sandstrande.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die balkon bied 'n uitsig oor die swembad en see. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort. Die hoofslaapkamer lei na die balkon.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en toonbank met stoele. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n TV met DStv. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area. Dis naby die strand, restaurante en winkels.

Slaapplek

'n Bespreking by 208 Les Mouettes sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 208 Les Mouettes gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za