LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+15

4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 De La Fontaine Straat, George, 6527, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

209 Le Jardin is 'n stylvolle, gemaklike en rustige woonstel in George, wat pragtige uitsigte oor die berge bied. Dit is die ideale toevlugsoord vir diegene wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die gastebadkamer 'n bad en 'n oorhoofse stort het.

Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea, 'n TV en 'n gemaklike rusbank in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en ketel, terwyl 'n wasmasjien voorsien word vir ekstra gerief.

Gaste kan ontspan op die balkon, kompleet met buite-eetgeriewe en 'n ingeboude braai, en sal ook toegang tot gratis WiFi en veilige parkering geniet.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Byron F
Gesin met klein kinders
5.0
Highly recommended. It's very convenient to everything, and the host is very hospitable. We did enjoy our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Ebbie L
Gesin met tieners
5.0
Ons gesin het dit baie geniet! Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer dieselfde plekkie boek.
Jul 2026
Pamella K
Gesin met tieners
5.0
Good place to stay. We enjoyed our stay; it felt homely.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Roy V
Saam met lewensmaat
4.8
Sal definitief kyk of 209 beskikbaar is met volgende besoek. Dit was ons derde keer in die kompleks. 209 het die meeste ruimte en waarde vir geld. Die...
Sien meer
Mrt 2026
Anzel L
Saam met lewensmaat
4.6
Rustig en baie veilige plek. Baie lekker gebly, ek gaan vir seker weer gaan en sal al my familie en vriende daarheen verwys. Fantastiese plek!
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Esme Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 67

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

  • 7 De La Fontaine Straat, George, 6527, Wes-Kaap
  • Gaste dink 209 Le Jardin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

7 De La Fontaine Straat, George, 6527, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cd0694488cb7a4e4a89f5095f45f324eff1d1c2c60c9bab2df923d16b4ee2c3de9238bd7bf926f3312acc4a877283b45d3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 7 De La Fontaine Straat George 6527 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.9543647 22.4558054

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang