209 Les Mouettes
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation Beach-weg 96B, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 550 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
209 Les Mouettes is 'n pragtige vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die bekoorlike kusdorpie Ballito. Die ruim woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en is ideaal vir gesinne of groepe vriende.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en dié gaste deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Al die slaapkamers het plafonwaaiers en die hoofslaapkamer en sitarea het lugversorging. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke en vadoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n TV.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar. Die woonstel het 'n see-uitsig vanaf die balkon en gaste het toegang tot die gemeenskaplike braai- en swembadarea.
Slaapplek
’n Bespreking by 209 Les Mouettes sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 32
Resensies 74
Jaar gelys 3
Ligging
- Compensation Beach-weg 96B, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation Beach-weg 96B, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom