LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 21@Benade | LekkeSlaap
+30

21@Benade

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 258 resensies vir 21@Benade
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rene E - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, skoon en met alles wat ons nodig sou hê.

Baie netjies en gerieflik. Parkeerplek is bietjie moeilik met ons bakkie en langsaan was daar ook ’n bakkie. Maar verder was alles doodreg.

Warren J - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Warren J
Besigheidsreis

Lekker geslaap

Alles is reg. Lekker geslaap en die netheid is reg, maar die stort is nie goed nie. Dit het nie die regte stortkop nie en die toilet spoel nie sterk genoeg nie.

Bianca B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect rest and relaxation!

Oom Fred was a star host. It was raining quite a bit when we arrived, but he was standing at the gate waiting for us. We were greeted warmly upon arrival and assisted to park as securely as possible. The 2-sleeper room was even better in person than in the photos. The room and bathroom was neat, spacious and clean, the tv, fridge and heating panel worked perfectly. The kitchen had so much more than just the basics, it's perfectly furnished for a long stay. The room was very private with no disturbances from other guests. I must say that the pictures don't do the garden justice, it was a truly beautiful sight the following morning. The accommodation is secure (with cameras) and located close to a mall. I will definitely stay here again!

Carien V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien V
Saam met vriende

Baie gebruikersvriendelike akkommodasie.

Baie oulike verblyf. Het baie tuis gevoel.

Amelia L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia L
Gesin met klein kinders

Uitmuntend!

Ons was die keer die nagmerrie-gaste! Eers het ons motor onklaar geraak wat tot gevolg gehad het dat ons eers na 12 uur by die Gastehuis opgedaag het - die eienaar was geduldig en het ons vriendelik ontvang en ons verseker dat dit geen moeite was nie. Boonop vergeet ons toe belangrike dokumente in die kamer wat die eienaar vir ons bewaar het totdat vriende die dokumente by hom kom afhaal het - die eienaar het werklik die ekstra 10 kilometer vir ons gestap! Ons kom weer oorslaap, maar met minder drama volgende keer!

Danie S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en gasvry.

'n Goed geleë oornagplek met gasvrye eienaars. Die slaapplek is goed toegerus met vol DStv. Mis net die voorsiening van gratis WiFi. Die beddens is baie lekker met mooi beddegoed. Die badkamer en kombuis is voldoende. Gesuiwerde drinkwater!

Deon D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Deon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap en die plekkie was netjies.

Baie veilig en net wat ons nodig gehad. Naby aan waar ons wou wees. Oor die algemeen goed.

Retha V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornagverblyf.

Ons het hier oornag en het dit baie gerieflik gevind. Cozy en verwelkomend.

Rudolph B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph B
Gesin met tieners

Sien sterre.

Lekker rustige oornag op pad van Johannesburg na Kaapstad.

Cobus J - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en kompak.

Dit was lekker en die plekkie was baie skoon. Stort se sproeikop moet net vervang word met iets wat ’n bietjie meer prakties is. ’n Mens moet die kop vashou met een hand anders werk die water nie so goed nie.

Susan R - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Baie netjiese en skoon verblyf. Baie lekker rus vir die volgende dag se besige pad. Sal beslis aanbeveel en weer daar oornag. Alles wat mens nodig het na 'n lang pad! Sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak.

Adri V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Enkelreisiger

Peaceful and comfortable.

Location in quiet area.

21@Benade's terugvoer

Adri your comments are highly appreciated. Looking forward to accommodate you again.
Fred

21@Benade
Rienie D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rienie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en veilig.

Gasvry en vriendelik. Rustig en veilig. Lekker geslaap.

Melissa V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa V
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly in die plekkie - veral na 'n lang dag se reis.

Alles wat ons benodig het - slaap yskas, ketel, badkamer geriewe was uitstekend en lekker om te gebruik.

21@Benade's terugvoer

Melissa dankie vir jou kommentaar. Dit word baie waardeer
Baie welkom in die toekoms
Fred

21@Benade
Eddie R - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker!

Gelukkig en ons sal defnitief aan ander aanbeveel.

Retha P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha P
Enkelreisiger

Aangename verblyf, goeie diens.

Alles baie gemaklik en gerieflik, sal effe klein wees vir 2 persone. Standby liggie van TV nogal steurend in die nag. Verder alles goed.

William S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon en sal dit vir almal aanbeveel.

Dit is naby die N1 en baie gerieflik om oor te slaap, dit voldoen aan al die nodige fasiliteite om jou oorslaap te vergemaklik.

21@Benade's terugvoer

William dankie vir die terugvoer. ons waardeer dit.
Vertrou julle het veilig tuisgekom. Hoop om julle eendag weer te ontvang as alles in die land terug na normaal is.
Fred

21@Benade
Lizette D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal oorweeg net om oor te slaap vir een aand.

Was nie bewus van twee enkelbeddens nie. Maar kon darem geslaap kry.

Jan N - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan N
Gesin met tieners

Dit was rustig, skoon en veilig.

Ons sal beslis weer daar gaan bly. Dankie aan Fred en sy vrou julle is tops.

21@Benade's terugvoer

Jan, baie dankie vir julle kommentaar, ons strewe daarna om gelukkig gasre te hê. Julle is baie welkom in die toekoms.
Fred

21@Benade
Carien H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was vriendelik ontvang, kamer was netjies en gerieflik. Sal definitief weer hier oorslaap.

Kan enige tyd aanbeveel.

Martie R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie R
Saam met vriende

Dit was 'n voorreg om daar tuis te kon gaan al was dit vir 'n kort rukkie. Baie dankie!

21@Benade is puik geleë en naby aan alles. Dit is goed toegerus met die nodigste, is skoon en netjies.

Lorette D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorette D
Gesin met klein kinders

Lovely accommodation.

Wonderful stop over, had everything we needed.

Andrea D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea D

Baie lekker, luuks en gemaklik.

Dit was lekker verblyf, gemaklike slaapplek. Aangename mense. Beveel definitief aan.

21@Benade's terugvoer

Beste Andrea,

Baie dankie vir jou kommentaar - dit word baie waardeer. Julle is baie welkom in die toekoms

Groete
Fred

21@Benade
Renate M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renate M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Die verblyf was netjies hoewel aan die klein kant. Die prys is egter baie billik en die omgewing stil. Ideaal vir 'n oornagstop.

21@Benade's terugvoer

Renate, dankie vir jou terugvoer. Die eenheid word juis die Compact genoem, sien ook beskrywing op webwerf, om aan te dui dat dit nie so ruim soos die ander eenhede is nie. Prysgewys bly dit 'n wenner, want dit het alles wat in die ruimer en duurder eenhede te vinde is.

21@Benade
Ben C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic experience.

It was my first time to Bloemfontein and what a wonderful place to stay to experience it!

21@Benade's terugvoer

Francois glad that we could contribute to your experience. Most welcome to visit us again.
Fred

21@Benade
Charlene C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene C
Gesin met tieners

Nice and cozy.

Everything you would need in a self-catering flat.

Louis O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis O
Saam met vriende

Met groot lof kan ek hierdie verblyf aanbeveel aan ander mense.

Ons is persoonlike deur Fred ontvang, en het alles met ons deur gegaan en verduidelik. Kon gaan en kom soos ons wou, geen reels wat se jy moet daardie tyd terug wees nie. Groot lof en dankie vir puik diens en verblyf, ons beslis weer daar gaan bly.

21@Benade's terugvoer

Louis baie dankie vir jou kommentaar Ons hoor graag van ons gaste en het groot waardering daarvoor.

Baie welkom in die toekoms
Fred

21@Benade
Eleen V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Net soos foto's in advertensie. Skoon, netjies met heerlike beddens en beddegoed vir die winterkoue! Baie dankie!

21@Benade's terugvoer

Eleen,
Ons waardeer jou kommentaar Hoop om jul spoedig weer te ontvang.
Groete
Fred

21@Benade
Jeanne F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne F
Saam met vriende

Oulike plekkie met 'n mooi tuin.

Verblyf is baie mooi en netjies en gee 'n huislike gevoel. Sal vir seker weer daar oornag.

21@Benade's terugvoer

Jeanne dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit dat gaste tuis voel en saam met ons die tuin geniet. Baie welkom in die toekoms
Fred

21@Benade
Neil V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Neil V
Gesin met tieners

Deurgaans goed met geen klagtes nie.

Die verblyf was baie nice met geen groot klagtes nie. Ek voel dat meer moeite met die badkamer gedoen kan word.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Overall all was well with no complaints.

The accommodation was very nice with no major complaints, I feel that some effort could be done with the bathroom.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Linda F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F
Gesin met tieners

Netjies en skoon.

Baie netjiese en skoon met veilige parkering.

21@Benade's terugvoer

Linda baie dankie vir die kommentaar dit word waardeer
Baie welkom in die toekoms
Fred

21@Benade
Lorraine O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie lekker oornag rus-eenheid vanuit die Kaap na Johannesburg. Vinnige diens.

21@Benade's terugvoer

Dankie Lorraine vir die terugvoer.
Ons waardeer baie.
Hoop om jul spoedig weer te ontvang
Fred

21@Benade
Sonette A - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette A

Baie tevrede en sal dit definitief aanbeveel vir gesinne, enkel persone of groepe.

Ons was baie gelukkig om op die kosbare klein juweel af te kom. Beveel die plekkie sterk aan en sal weer hier wil bly as ons in Bloem wil kom kuier.

21@Benade's terugvoer

Sonette, baie dankie vir jou kommentaar en julle is baie welkom in die toekoms.
Fred

21@Benade
Marie V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Gesin met klein kinders

Baie mooi plekkie met 'n baie mooi tuin.

Baie oulik plekkie. Geen klagtes en baie vriendelike mensies. Baie behulpsaam.

Laetitia M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laetitia M
Gesin met klein kinders

Was netjies en gerieflik.

Daar is alles wat jy nodig het. Netjies, skoon en veilig.

Sorita G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sorita G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie bekostigbaar!

Baie bekostigbaar. Netjies.

Hendrik B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal dit nie aanbeveel vir meer as een nag nie.

Die parkeerplek is onprakties en moeilik om te gebruik as daar 2 groot voertuie moet parkeer. Die geut wat die reënwater in die swembad gooi, is gevaarlik as dit oorloop, vir ouer mense as die teël plaveisel nat en glad is.

21@Benade's terugvoer

Jammer jul het die parkeerplek moeilk gevind. Jul motor was die kleiner een van die twee. Daar parkeer gereeld tot twee dubbelkajuit bakkies langs mekaar sonder probleme. Die geut is net daar as dit reën om kosbare water te versamel. Ons is tans in die vierde jaar van streng waterbeperkings. Ek het genoem van die geut en soos altyd aanbeveel dat enige probleem onder my aandag gebring word wat ongelukkig nie gebeur het nie. Verder verstaan ek gladnie hoe hierdie besware 'n aanbeveling van 'net geskik vir een nag' regverdig nie. Dit het geen betrekking op die akkommodasie self nie wat deur ander gaste hoog aangeskryf word. Kyk gerus weer na die aantal resensies en die telling uit 5.
Fred

21@Benade
Colla T - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colla T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie uitstekend maar uitstaande.

Ongelooflike waarde vir geld. Ligging uitstekend. Rustig, veilig en baie netjies. Dankie Fred, kan beslis jou plek met opregtheid aanbeveel.

Christa L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlik en vriendelik.

Ons is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Ons het heerlik geslaap in hul netjiese, skoon en gerieflike akkommodasie. Sal beslis weer hier oornag.

21@Benade's terugvoer

Bly jul verblyf was aangenaam. Kom gerus weer.

21@Benade
Monique M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf!

Beslis die moeite werd om hier te slaap! Die oom gaan uit sy pad om seker te maak sy gaste is gelukkig en tevrede!

21@Benade's terugvoer

Bly julle verblyf was aangenaam.
Altyd welkom!

21@Benade
Anton E - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton E
Besigheidsreis

Eenvoudige plek wat aan al die vereistes voldoen.

Goeie ontvangs; goeie kommunikasie, baie veilige en skoon plek. Voldoen aan al die vereistes. Baie dankie.

21@Benade's terugvoer

Baie dankie. Kom gerus weer

21@Benade
Leigh Anne V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh Anne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd 'n plesier om daar te oornag.

Dis 'n pragtige plek om oor te bly. Oom Fred help graag waar hy kan en die geriewe is absoluut great. Love om oor te bly hier.

21@Benade's terugvoer

Beste Leigh Anne,

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer. Julle is altyd welkom!

Groete,
Fred

21@Benade
Patti N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patti N
Gesin met klein kinders

Thank you.

Great service.

Yolanda S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd 'n voorreg om daar te slaap.

Hou so voort, jul diens puik.

21@Benade's terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer dit baie

21@Benade
Japie S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Uitstekende waarde vir geld.

21@Benade's terugvoer

Beste Roselle,

Baie dankie vir jou kommentaar, ons waardeer dit baie. Ons sien uit na jul volgende besoek.

Groete,
Fred en Annette

21@Benade
Anel V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V
Enkelreisiger

Vriendelik, gerieflik en stil.

Heerlik gebly baie dankie.

21@Benade's terugvoer

Beste Anel,

Ons waardeer jou terugvoer baie. Julle is baie welkom in die toekoms.

Groete,
Fred

21@Benade
Mthunzi D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mthunzi D
Gesin met klein kinders

A very quiet, nice home away from home at a very reasonable price.

You enjoy your privacy, secure and centrally located.

Corrie B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, netjiese, billike oornag selfsorg-blyplek.

Blyplek is gerieflik ingerig. Veilige parkering en omgewing.

Stephanie M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for an overnight stay.

The unit was clean and neat and had everything in it that we required for our overnight stay. The house was easy to find and quick and easy to get back onto the road the next morning.

Hanni V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanni V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gerieflik en ruim.

Baie netjies en skoon, goeie ontvangs deur eienaar, ruim en alles wat nodig is. Vars melk is verskaf. Sal beslis weer daar oorbly.

21@Benade's terugvoer

Baie dankie Hannie. Komgerus weer.

21@Benade
Vanessa V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

The bed is huge and was very comfortable. Self-contained unit and has everything you need. Very happy we chose them and friendly welcome, just what you need to make you feel comfortable.

21@Benade's terugvoer

Dear Vanessa,
Thanks for the feedback, looking forward to your next visit.
Fred

21@Benade
Ricardo V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en gasvry.

Baie lekker gastehuis. Gerieflike geriewe.

Monique M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique M

Bitter lekker plekkie!

Ons het 'n baie lekker tydjie gehad by die verblyf instansie! Rustige area, vriendelike mense en die kamer het als gehad wat ons nodig gehad het! Sal beslis dit aanbeveel vir mense wat wil oorslaap in Bloemfontein!

21@Benade's terugvoer

Monique baie dankie vir jou kommentaar.
Ons waardeer terugvoer baie en streef daarna om ons gaste welkom en gerieflik te maak.
Kom gerus weer.
Fred

21@Benade
David L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornag verblyf in Bloemfontein.

'n Baie gerieflike selfsorggastehuis, met 'n winkelsentrum naby vir restaurante en geriefswinkels. Meer as voldoende akkommodasie met baie veilige parkeerplek in 'n rustige tuin. Maklike toegang tot N1, beslis akkommodasie dat ons weer op reis deur Bloemfontein sal bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect overnight stay in Bloemfontein.

A very conveniently situated self-catering guesthouse, with a shopping mall close by for restaurants and convenience shops. More than adequate accommodation with very secure parking in a peaceful garden. Easy access to N1, definitely accommodation that we will stay in again on trips through Bloemfontein.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

21@Benade's terugvoer

Dave, we very much appreciate your feedback.

Looking forward to your next visit.

21@Benade
Ilva R - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilva R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing met vriendelike ontvangs.

Vriendelike ontvangs met genoegsame parkering en netjiese kamers.

Pieter B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Puik!

21@benade is goed geleë, veilig en absoluut 'n plesier om by te bly.

Alida B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida B
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon.

21@Benade - baie netjies en skoon, Mnr. Wilkonson is baie vriendelik, was net 'n plesier om daar te oornag.

Nathan P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nathan P

Place was very nice.

The host, Fred, was very friendly and helpful.

Erna T - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna T
Saam met vriende

Vreeslik lekker gekuier.

Dit het heerlik gereën met ons aankoms, ontvangs was warm, vriendelik. Veilige area. Verblyf was gemaklik en keurig ingerig. Ons het rystoel benodig, en binne halfuur het ons geholpe geraak. Ons het dit opreg waardeer.

Charmain V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain V
Besigheidsreis

Baie netjies en skoon. Vriendelike gasheer. Sal beslis weer bespreek.

Heerlik gebly. Baie gerieflik en skoon. Bekostigbaar en veilig.

21@Benade's terugvoer

Charmain dankie vir die positiewe terugvoer Ons waardeer dit! Kom kuier gerus weer

Fred

21@Benade
Jannie M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie M
Besigheidsreis

Goedkoper as goedkoop. Puik geleë. Luuks.

Vriendelike Vrystaatse ontvangs. Tuis gevoel. Lekker gebraai. TV-kanale genoegsaam. Ideaal vir 'n dagbesoeker oornag. Slaap-, stort- en kombuisgeriewe ideaal. Aanbevole vir enige reisiger!

21@Benade's terugvoer

Beste Jannie,
Dankie vir jou terugvoer. Dis vir ons belangrik dat ons gaste tuis voel. Dit maak ook ons dag as hulle dit wat ons aanbied waardeer.
Kom gerus weer,
Fred

21@Benade
Betsie C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Betsie C
Besigheidsreis

Gerieflik.

Ideale verblyf vir oornag-behoeftes. Dis ook gerieflik naby aan alles. Vriendelike diens.

21@Benade's terugvoer

Betsie ons waardeer altyd terugvoer. Dankie daarvoor. Kom gerus weer.

21@Benade
Cobie G - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobie G
Saam met vriende

Gerieflik en voldoende aan behoeftes.

Gerieflik, goed toegeruste blyplek. Goed geleë naby hospitaal en maklik om te vind. Area was rustig en stil en sonder enige insidente. Was baie netjies en skoon. Prys was baie billik en bekostigbaar. Net 'n raps goedkoper as ander plekke in die omgewing wat dit meer bekostigbaar vir ons gemaak het.

21@Benade's terugvoer

Beste Cobie,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer.

21@Benade
Danie N - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande waarde vir geld en baie gemaklik.

Uitstaande waarde vir geld: gemaklike akkommodasie en sluit volledige DStv-diens in. Veilig en stil. Sal maklik weer oorbly.

Engela N - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela N
Gesin met klein kinders

Baie netjiese, oulike plekkie.

Baie netjiese, veilige plekkie. Kan gerus vir enige iemand aanbeveel

21@Benade's terugvoer

Baie dankie, julle is welkom in die toekoms.

21@Benade
Ansa S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en stil.

Mnr Fred is 'n aangename mens en die hele plek is pragtig en dis stil.

Una B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Una B
Saam met vriende

Skoon, netjies, vriendelike ontvangs selfs 21:00 die aand. Privaat, alles waarop ons gehoop het - en dan nog beskuit ook!

Ons was 4 vriende wat 21:00 aangekom het vir 'n vinnige oorslaap. Die gasheer was gaaf en vriendelik en ons het in 'n skoon en kompakte eenheid ingestap. Lieflike kombuisie met alles daarin. Die oulike idee van die 'privaat' hoofslaapkamer was baie oorspronklik en die badkamer was ook skoon en gerieflik. Verseker sal ons graag weer daar gaan slaap.

21@Benade's terugvoer

Japie, ek is bly om te verneem dat jul verblyf aangenaam was.
Kom gerus weer.
Fred

21@Benade
Linda N - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda N

Pragtige kamers, rustige plekkie en vriendelike eienaars. Sal 21@Benade beslis aanbeveel.

Kan 21@Benade beslis aanbeveel. Het baie lekker gebly en eienaars baie vriendelik en behulpsaaam.

Wilmie L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilmie L
Gesin met klein kinders

Waarde vir ons geld.

Ideaal vir oornag. Dit was netjies en skoon.

Bianca D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca D
Gesin met klein kinders

Baie netjies en kan dit definitief aanbeveel!

Ons het baie lekker gebly. Die plek was netjies, skoon en sal definitief weer daar oorbly!

21@Benade's terugvoer

Bianca
Was n plesier om julle te kon huisves
Kom gerus weer
Fred

21@Benade
Yasmine F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yasmine F
Gesin met klein kinders

Home away from home.

We had an excellent stay. It was homely and had all the basics required. Definitely value for your money.

Elmarie M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie M
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Verblyf was fantasties en netjies en aangenaam. Sal beslis vir my vriende en familie aanraai om hier te bly vir 'n naweek of vakansie. Baie bekostigbaar.

Dorette V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette V
Gesin met klein kinders

Very nice place. Friendly owner.

See stars.

Elna N - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna N
Gesin met tieners

Netjiese, skoon oornagverblyf.

Sal definitief weer by 21@Benade gaan oorslaap.

Sarie P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie P

Baie gerieflik en netjies.

Netjies, gerieflik, veilig.

Yvonne S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, eienaar baie behulpsaam met verwysings na banke, eetplekke ens.

Netjies en skoon. Stil omgewing.

21@Benade's terugvoer

Yvonne, baie dankie vir die kommentaar dit word baie waardeer.
Jy is baie welkom, in die toekoms.

21@Benade
Maria E - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Maria E
Gesin met tieners

Ons bespreking was verkeerd gedoen en moes ten duurste ander verblyf soek. Eienaar was baie onvriendelik.

Die eienaar was onvriendelik en ons bespreking was verkeerd gedoen. Ons moes ten duurste ander verblyf kry.

21@Benade's terugvoer

Maria baie jammer dat jou bespreking op die verkeerde datum aanteken is
Net n regstelling van die feite:
Jy is binnegenooi en ons het persoonlik vier gastehuise in die omgewing gekontak vir verblyf asook vir Lekkeslaap gevra om verblyf te help soek. Verder het ek aangebied om die volle bedrag te vergoed en nie net die 50% dep wat betaal is nie.Julle wou egter nie die eksta aanvaar nie. Onder omstandighede het ek my bes probeer om die situasie te beredder Jammer dat jy dit anders ervaar het

21@Benade
Koos V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heet, Onweer en daardoor 3 uur geen stroom.

Toen de stroom storing er was werd ons goed op de hoogte gehouden en voorzien van een zaklamp. Dank aan de eigenaar voor de goede zorgen.

Allistine B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allistine B

Aangenaam.

Baie beïndruk met 21@Benade. Ruim en gemaklike omgewing. Heerlik daar gebly.

Wim V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wim V
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Volledige DStv-pakket was lekker!

Natali B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natali B
Saam met vriende

Lekker verblyf.

Die woonstelletjies was baie netjies en baie goed toegerus. Dit was wonderlik om daar te kon vertroef en sou baie graag langer wou aanbly. Ek beveel graag die verblyfplekkies aan.

21@Benade's terugvoer

Ek is bly jul verblyf was aangenaam. Julle is baie welkom in die toekoms.

21@Benade
Retha B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, veilig en elke sent werd.

Ons was ontvang deur die eienaar wat ons 'n volledige toer van die perseel en ons akkommodasie gegee het. Ons was gewys waar alles is en het heerlik geslaap op gemaklike beddens. Beslis aanbeveel.

21@Benade's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, dit word waardeer. Kom gerus weer.

21@Benade
Ronel G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G

Ek en my moeder van 78 het die verblyf gemaklik en aangenaam ervaar.

Die eienaar het kontak gemaak per sms om my aankoms te bevestig. Ek het later as beplan die aand arriveer en was steeds vriendelik ontvang. Ons het in die "Cosy" Kamer geslaap, baie goed toegerus soos beskryf op webtuiste. Ook ideaal vir besoekers wat paar dae in die stad gaan vertoef wat selfsorg verkies, baie goeie waarde vir geld.

Elma N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elma N
Gesin met tieners

Goeie verblyf vir oornag.

Rustige omgewing, privaat verblyf.

Santèl N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santèl N
Gesin met klein kinders

Lekker gebly.

Mooi plekkie. Lekker gebly.

Petro L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L

Eenheid baie netjies en goed ingerig.

Eenheid goed ingerig en netjies. Fred baie behulpsaam. Sal beslis aanbeveel en ook weer daar tuisgaan.

Leoni J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni J
Gesin met klein kinders

Verblyf was baie netjies, daar is in die kleinste detail voorsiening gemaak! Sal vir enige iemand aanbeveel!

Die verblyf is skoon en netjies. Vriendelike ontvangs en baie veilig! Die eenheid is goed onderhou en daar is in al jou behoeftes voorsien. Sal beslis weer daar oorslaap!

Jacques T - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques T
Saam met vriende

Opreg waarde vir geld.

Dankie vir goeie akkommodasie.

Paul F - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Tydens ons verblyf was daar 'n onderbreking in dele van Bloemfontein se water toevoer. Die gastehuisbestuur het uit hulle pad gegaan om deurentyd water te voorsien. Hulle het ook toe die toevoer nie herstel kon word nie het hulle ons (kosteloos) vir die laaste aand van ons verblyf oorgeplaas na hulle ander gastehuis waar daar wel water was. Ons het dit werklik waardeer - dit was gasvryheid uit die boonste rakke.

Geranda F - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geranda F
Gesin met tieners

Goed.

Ten spyte van die feit dat die helfte van Bloemfontein sonder water was vir die hele naweek wat ons hier tuis gegaan het, was die verblyf steeds aangenaam en het die eienaar uit sy pad gegaan om aan ons drinkwater en toiletspoel water te verskaf.

21@Benade's terugvoer

Dankie vir jul begrip. Dit word baie waardeer sien uit na jul volgende besoek.

21@Benade
Miena C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Miena C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig veilig.

Mense was vriendelik en behulpsaam.

Elize W - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Die gastehuis is baie bekostigbaar, netjies en vriendelike diens ontvang.

Allan B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Allan B
Enkelreisiger

Was ok gewees.

Gemiddeld. Niks om oor huistoe te skryf nie.

Hugo S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo S
Gesin met klein kinders

Lekker geslaap.

Baie lekker gekuier, ons was goed ontvang baie netjies.

Mark I - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark I
Saam met vriende

Was exactly what we wanted. Great Accomodation

We were all really pleased with the accommodation.

21@Benade's terugvoer

Mark thanks for the review
Much appreciated
Looking fwd to seeing you again
Fred

21@Benade
Maesaia H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maesaia H
Gesin met klein kinders

The service was very good and the place is well secured. Very safe

The place was well organised and tidy.

Daniel C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel C
Gesin met tieners

Dit was fantasies.

Ons kan geensins kla oor die die verblyf nie, die prys was bekostigbaar.

Elvina T - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvina T
Gesin met tieners

Baie gerieflik.

Verblyf was baie gerieflik vir my gesin van 4, sal definitief weer by 21@Benade oorslaap.

Cheryl W - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles en nog meer wat 'n mens verwag van 'n gastehuis.

Gerieflike, netjiese blyplek.

21@Benade's terugvoer

Cheryl baie dankie vir jou kommentaar. Ons waardeer dit van harte. Sien uit daarna om julle weer te huisves.
Fred en Annette.

21@Benade
Anton  - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie, vriendelike diens.

Ons het baie lekker gebly.

Dirk V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en rustig gewees deur die nag.

Goed geleë en redelik maklik toeganklik na die N1 hoofpad. Net oorgeslaap vir een nag, nie kans gehad om verder te verken nie. Sal enige tyd aanbeveel vir oornag.

Yvette V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette V
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Ons het dit vreeslik geniet om te oornag by 21@Benade. Dis skoon, netjies, rustige atmosfeer en ons was met 'n ope hart verwelkom. Sal definitief weer daar gaan kuier en kan dit aanbeveel vir enige iemand.

Attie J - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis netjies en gerieflik.

Baie vriendelik verwelkom deur Fred en ons tuis laat voel. Ons het lekker oornag en kon met geen moeite vroeg oggend vertrek.

21@Benade's terugvoer

Attie dankie vir die terugvoer
Ons waardeer die kommentaar Baie welkom in die toekoms

21@Benade
Melanie V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V
Gesin met tieners

Highly recommended.

Super comfortable, very clean, attention to small detail so endearing, quiet and peaceful, excellent service, friendly people.

Dawie E - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant experience not to be missed.

We stayed 4 nights and we really enjoyed our stay. Although it was very cold at night the room was warm and cosy.

Denita G - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denita G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Tweede keer wat ons daar slaap, kamers is mooi en skoon en goed versorg, baie dankie.

Stanley G - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil netjies. Net wat nodig was vir 'n vinnige oornag.

Moeg na 'n lang rit. Net wat nodig was. Skoon netjies. Warm gegroet. Alleen en nie aanhoudend steur nie. Sentraal geleë. Geen ekstra fieterjasies nie.

Sico E - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sico E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, kan met vrymoedigheid aanbeveel!

Vriendelike diens, netjies, gerieflik, waarde vir geld. Sal enige tyd weer by 21@Benade oorslaap. Baie dankie vir julle vriendelike ontvangs oom Fred, julle laat mens so tuis voel!

Lennox B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lennox B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en vriendelik. Skoon en netjies.

Die kamer was ruim, skoon en netjies. Ons ontvangs was vriendelik. Die enigste probleem was dat die wifi nie gewerk het nie.

Elize L - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L
Gesin met tieners

Baie netjies.

Privaat, gesellig en die kamer is in die winter warm. Sal enige tyd weer daar oornag.

Helena K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Kamer baie netjies, maar die badkamer is baie beknop en ongemaklik. Gesette mense sal dit baie moeilik vind om daar oor te bly en te stort.

Helena V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena V
Gesin met tieners

Was rustig en gemaklik.

21@Benade was baie maklik om te kry en is vriendelik ontvang en op ons gemak laat voel. Die eenhede was baie gemaklik en netjies.

Roger W - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roger W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and tidy.

Welcoming and most suitable.

Regina B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, rustige omgewing. Lekker warm geslaap.

Sal weer van 21@ Benade gebruik maak vir oornagverblyf.

21@Benade's terugvoer

Regina, groot waardering vir jou kommentaar Sien uit daarna om jul in die toekoms weer te huisves
Fred

21@Benade
Janus S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janus S
Gesin met klein kinders

Eenvoudig, dog gemaklik.

Dit was eenvoudig, maar gemaklik. Gesukkel met die stort, maar ek dink dis 'n gasgeyser en dit kan verstel word.

Johanna B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie netjies.

Maretha C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha C

Gerieflike, waarde vir geld verblyf.

Enigste aanbeveling is dat daar asb. na toilet se werking gekyk moet word. Spoelaksie baie treurig. Verder geen probleem.

21@Benade's terugvoer

Maretha, dankie vir jou terugvoering. Dit word waardeer. Huidige waterbeperkings wat nou al vir twee jaar in plek is, het ook tot gevolg dat die toevoer deur die Metro met tye verminder word om water te bespaar. Dit beïnvloed gevolglik alles wat met water te doen het.

21@Benade
Retha V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha V
Saam met vriende

Waarde vir geld met al die nodige basiese "tools" om te kan oorbly vir 1 nag of meer.

Verwelkom en die nodige "briefing" gegee. Dis regtig baie goed toegerus vir 1 nag se oorbly of meer en die belangrikste in hierdie ekonomiese tye is dat dit waarde vir geld is.

Marita B - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis waarde vir geld.

Waarde vir geld, baie netjies.

21@Benade's terugvoer

Beste Marita,

Dankie vir jou kommentaar, ons waardeer dit altyd om van gaste te hoor.

21@Benade
Patricia S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia S
Gesin met klein kinders

The service is excellent.

We enjoyed staying at 21@Benade and will go back when we visit Bloemfontein again.

21@Benade's terugvoer

Dear Patricia,

We always appreciate feedback from guests, thank you for doing so. Looking forward to seeing you soon.

Regards,
Fred

21@Benade
Willie B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willie B
Gesin met klein kinders

Netjiese eenheid om te oornag, maar die dubbelbed is 'n riller.

Die eenheid is baie netjies en gerieflik om by te oornag. Dit is ook baie veilig. Daar is egter te veel moets en moenies wat aan jou voorgehou word. Die hoofbed moet dringend vervang word, want as jy omdraai in die nag beweeg die hele bed. Dit is baie ongemaklik en veroorsaak dat jy dus geen rus kry nie. Die gevolg is dat ek my reis weer hervat het met 3 ure vroeër as wat beplan was. Hierdie is eenheid no 3.

21@Benade's terugvoer

Jammer Willie. Eerste klagte oor die dubbelbed, ek sal ondersoek instel. Dankie vir die waardering van al die ekstras. Ek verstaan egter nie die verwysing na die moets en moenies nie. Sien dit net as 'n vriendelike versoek om krag en water spaarsaam te gebruik. Kom gerus weer. Julle is altyd welkom by ons.

21@Benade
Nicolette E - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette E
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld.

Sal vir seker aanbeveel. Bekostighaar, goeie ligging. Ekstra's: Vol DStv, groot yskas. Dankie. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

21@Benade's terugvoer

Baie dankie. Dit is vir ons 'n plesier om gaste te huisves wat die ekstras raaksien en waardeer.

21@Benade
Zelda B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B
Gesin met klein kinders

Dis 'n pragtige plek met die vriendelikste ontvangs.

Ons was hartlik ontvang en rond gewys. Ná 'n lang reis was dit baie aangenaam om so vriendelik gehelp te word. Dis baie netjies en ekstra moeite is gedoen om ons lekker te laat bly. Fantastiese ondervinding!

21@Benade's terugvoer

Zelda, dankie vir die terugvoering. Dit is altyd goed om te hoor van gaste. Ons hoop om jul vorentoe weer te ontvang.

21@Benade
Yasmine F - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yasmine F
Gesin met klein kinders

The place had everything we required.

We were very happy with the accommodation. It was clean, and even had basic groceries which you don't usually have in a self-catering place. I will definitely recommend 21@Benade.

21@Benade's terugvoer

Yasmine, thank you for the positive feedback. We always appreciate hearing from our quests. We are looking forward to seeing you in the future.

21@Benade
Carl C - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld

Net oorgeslaap vanaf Kaapstad en dit was uitstekend.

Annetjie V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld!

Ons het baie lekker gebly by 21@Benade. Die plekkie is baie goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Ek sal dit enige tyd kan aanbeveel en ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Marie F - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie F

Huislik en rustig.

Goeie uitleg, skoon, netjies, baie huislik en is sentraal geleë van als af. Het heerlik gebly gaan beelis weer daar bly as ons in Bloemfontein moet oorbly. Heerlike braaiplek en privaat.

Petro R - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid