21 Bronze Bay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

21 Bronze Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel met 'n see-uitsig vanaf die balkon. Die woonstel is in die Bronze Bay-kompleks op Umhlanga se strandfront.

Die woonstel het lugversorging en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Daar is 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf in die kombuis en die leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n TV en DStv. Die oopplan-leefarea bied toegang tot 'n balkon met buitemeubels en 'n draagbare braai waar gaste die uitsig kan geniet.

Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Gaste het toegang tot 'n oop parkeerplek agter 'n hek en daar is sekuriteit tussen 18:00 en 06:00 elke dag.

Slaapplek

'n Bespreking by 21 Bronze Bay sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 21 Bronze Bay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za