21 Le Bourgette
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reservoirstraat, 21 Le Bourgette, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R3 670 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
21 Le Bourgette is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die historiese dorp, Franschhoek. Die kompleks is naby 'n rits restaurante, winkels, wynproelokale en landgoedere in hierdie deel van die Kaapse Wynlande.
Die woonstel het lugversorging en slaapplek vir tot 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste in die eetarea. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV.
Die leefarea lei na 'n lekker stoep met buitemeubels en braaigeriewe. Die stoep bied 'n uitsig oor die omheinde tuin en op die berge.
Slaapplek
’n Bespreking by 21 Le Bourgette sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Ané & Carlos Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 1
Jaar gelys 5
Ligging
- Reservoirstraat, 21 Le Bourgette, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink 21 Le Bourgette het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Franschhoek Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reservoirstraat, 21 Le Bourgette, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18