LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 21 Manor on Kingswood | LekkeSlaap
+26

21 Manor on Kingswood

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manor Kingswood Gholflandgoed 21, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

21 Manor on Kingswood is 'n selfsroghuis in die prentjiemooi Kingswood Gholflandgoed in George. Dié modern gemeubileerde huis is die ideale basis vanwaar die area van die Tuinroete verken kan word.

Die ruim vakansiehuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en elke badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis is goed toegerus en het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, watersuiweringsisteem, skottelgoedwasser en 'n koffiemasjien.

Die leefarea het 'n leerbank, lugversorging, eetkamertafel met sitplek vir 6 mense en 'n ingeboude braai wat gaste kan benut. Die leefarea bied toegang tot die tuin met 'n pragtige uitsig oor die omliggende landgoed. WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 'n voertuig. Gaste is welkom om die landgoed se klubhuis restaurante te besoek of 'n potjie gholf te speel.

Slaapplek

’n Bespreking by 21 Manor on Kingswood sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir 21 Manor on Kingswood
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Manor Kingswood Gholflandgoed 21, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink 21 Manor on Kingswood het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manor Kingswood Gholflandgoed 21, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37pr9NxBo2d339vSOTPiCMINoy3YAKJhrJ6xb8yrWytohuS1Ql?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 21 Manor Kingswood Golf Estate George 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9685442 22.4295441
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!