Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 Manor on Kingswood

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir 21 Manor on Kingswood
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Priscilla V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla V

Perfek!

Baie lekker en mooi ligging met sekuriteit. Ten volle toegerus met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy Presence P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy Presence P
Gesin met tieners

Was lovely and great! Clean, modern, and near. Loved the estate and will be back.

WiFi was slow and lagging at times.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene T
Saam met vriende

Die huis was presies waarna ons gesoek het. Ligging was ook perfek.

Die akkommodasie was perfek vir ons doeleindes. Almal het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen C
Gesin met tieners

Ons het heerlik gekuier en sal definitief 21 Manor aanbeveel.

21 Manor is uitstekend geleë en baie goed toegerus, met alles wat jy benodig vir gemaklike verblyf. Marinda was 'n uitstekende gasvrou wat baie behulpsaam en vriendelik was met navrae wat ek gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene O
Saam met vriende

It was extremely comfortable and very neat.

It's a stunning place, very neat and perfectly comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B
Saam met vriende

Gerieflik, mooi omgewing, vriendelike diens in veilige omgewing.

Aanwysings na woonplek, sekuriteitstoegang en optel van sleutel via WhatsApp gereël, wat dit baie maklik en toeganklik gemaak het. Uitstekende diens. Baie mooi verblyf, netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S
Saam met vriende

Pragtige plek. Sal vir seker weer gaan.

Wonderlike en pragtige plek. So netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rheinhardt V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rheinhardt V
Gesin met klein kinders

Uitstekende huisie!

Baie moeite gedoen deur die eienaar en silwer skoon gewees. Baie lekker gebly en die plek was silver skoon gewees. Regtig waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilda S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilda S
Gesin met tieners

Very safe location, lovely house suited our needs fully.

The house had a washing machine and tumble dryer that helped as we were at a 5 day gala. Very safe and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk T
Gesin met klein kinders

Wonderlike verblyf!

Wow so 'n mooi huis, alles mooi skoon en jy het als in die huis wat jy benodig. Die diens was uitstekend en net 'n whatsapp weg. Die uitsig is so mooi en beddens met beddegoed so lekker om in te slaap. Bure is soooo vriendelik en het ons elke dag vriendelik gegroet. Ons kom beslis weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leani B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leani B
Gesin met klein kinders

It was welcoming. Clean, beautiful made beds, and spoilt with treats.

Area where situated was calm and tranquil. Beautiful view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Gerieflike en netjiese huis. Ten volle toegerus.

Ons sal vir seker in die toekoms weer van die verblyf gebruik wil maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich D
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier, netjies en baie veilig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewaldt V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewaldt V
Gesin met klein kinders

Ons het dit baie geniet!

Dit was perfek vir ons gesin en dit is ongelooflik netjies en skoon! Fantastiese plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John D
Saam met vriende

Everything we needed.

Very comfortable and had pretty much all we needed. The coffee and rusks were a nice touch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manor Kingswood Gholflandgoed 21, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37pr9NxBo2d339vSOTPiCMINoy3YAKJhrJ6xb8yrWytohuS1Ql?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 21 Manor Kingswood Golf Estate George 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9685442 22.4295441
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem