LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 21 Nettleton | LekkeSlaap
+62

21 Nettleton

Hotel
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nettletonweg 19 - 21 , Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
  • Vanaf R11 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

21 Nettleton is 'n luukse boetiekhotel wat B&B-verblyf bied en in die luukse Clifton in Kaapstad geleë is. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na ' luukse oornagstop op na verskeie besienswaardighede aan die Atlantiese Kusgebied.

Verblyf word in 3 slaapkamers, 3 suites en 'n dakwoonstel-suite aangebied. Elke kamer is uniek versier met kunswerke, antiekmeubels en luukse, sagte meubels. Kom ontspan in die gemaklike beddens met luukse linne, of lê lank in die bad met luukse toiletware.

Veilige parkeerplek is vir voertuie beskikbaar. 21 Nettleton sit op 'n krans en kyk oor Clifton se strand, die 12 Apostels en Leeukop uit. Die agterkant van die perseel lei na die Tafelberg Natuurreservaat, 'n Wêrelderfenisgebied, waar gaste tot op Leeukop, Seinheuwel en Tafelberg kan voetslaan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ligging

  • Nettletonweg 19 - 21 , Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R11 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R11 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nettletonweg 19 - 21 , Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2NjI1NmNhLTdiNjMtNDE2ZS1iN2Y1LWZkNDIwZjZjODVlMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R11 000  per nag (plek vir 2) 19 - 21 Nettleton Road Clifton 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.934527942571 18.380270846558
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!