Fichardt Park Akkommodasie by 21 On Coetzee | LekkeSlaap
+33

21 On Coetzee

113 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 113 resensies vir 21 On Coetzee
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Yvette G - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette G

Een nag gebly terwyl ek na Oos-Londen gereis het.

Die kamer was netjies, skoon en goed saamgestel. Veilige parkeerplek en WiFi-toegang. Super vriendelike bestuurder en skoonmaakpersoneel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Stayed 1 night while travelling down to East London.

Room was neat, clean and well put together. Secure parking and WiFi access. Super friendly manager and cleaning staff.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Annene M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annene M
Enkelreisiger

Behalwe vir die omgewing is die verblyf perfek.

'n Afdak vir motors sal gaaf wees.

Andries P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, goeie mense, lekker kamers.

Dit is 'n maklik goeie plek om te oornag, gasvryheid is fantasties.

Carl B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carl B
Gesin met tieners

Het gebruik gemaak van die oornaggeriewe met besoek aan Bloemfontein om student in te skryf.

100% aan ons behoefte voldoen. Netjies, veilig en goed geleë en ons het vriendelike ontvangs gekry. Die lugversorging was ‘n lewensredder in onverwagse warm weer!

Alet B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alet B

Rustig.

Dit was aangenaam, maar ons sou verkies het dat daar 'n yskassie in sal wees.

Nico R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Nico R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net die regte plek vir een nag se oorbly.

Die eenheid is baie netjies en skoon, maar dit is 'n bietjie knap.

Gert V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Besigheidsreis

Vriendelike diens, skoon en netjies.

Vriendelike en goeie diens.

Lester F - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lester F
Gesin met klein kinders

Satisfactory.

Very peaceful, friendly and professional service. Much thanks.

Andries V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V
Enkelreisiger

Lekker afsaalplek na werk.

Na 'n harde dag se werk kan 'n mens lekker ontspan en aandete kan ook gereël word so dit is nie eers nodig om kos te gaan soek nie.

Lene S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lene S
Gesin met klein kinders

Gemaklik en lekker.

Baie goeie diens, netjies en gerieflik naby winkelsentrums. Geen klagtes, behalwe blaffende hond/e van bure buite beheer van die gastehuis eienaar.

Johan A - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker uitgerus vir trip Johannesburg toe.

Ek wil net sê baie dankie vir die goeie, vriendelike ontvangs en netjiese verblyfgeriewe en veiligheidsterrein by 21 On Coetzee. Sal vir seker 1 dag weer daar oorslaap op pad terug van Paarl na Jphannesburg.

Pierre C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë en rustig.

Die kamer was netjies maar knap. Tog het ons lekker geslaap en gekry waarvoor ons betaal het nl. 'n stort en Dubbelbed met DStv kanale.die groot Pick en Pay Mall is slegs twee kilometer weg. Dankie.

Elmarie S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein, skoon, gerieflik en die lugversorger was 'n lewensredder.

Ek sal beslis weer van die plek gebruik maak. Dis baie goed geleë, naby die N1, winkelsentrum en lekker privaat. Die lugversorger was 'n lewensredder op 'n baie warm dag. Baie vriendelike en goeie diens tydens inboek.

Ingrid L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoende vir 1 nag se oorslaap.

Kamer was skoon en netjies maar bed en matras was hol gelê. Geen handdoekrelings in badkamer nie en die toilet se spoelmeganisme het nie behoorlik gewerk nie.

Henry C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry C

Baie goeie ligging, skoon en netjies.

Ons het baie lekker daar gebly en sal weer in die toekoms daar oornag.

Michelle K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle K

Baie vriendelike mense met skoon, netjiese verblyf.

Die kamer was alles wat ons nodig gehad het. Skoon, netjies en goed toegerus met veilige parkering.

Marcel B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marcel B
Enkelreisiger

Nice and cosy.

Warm rooms. Clean.

Jan Karel B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan Karel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik. Tabakrook het van agter ingekom.

Bevredigend, behalwe vir die rook.

Elsabe E - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net reg.

Dit was net 'n plek om ons koppe neer te sit vir die nag en dit was al wat ons nodig gehad het.

Carl B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carl B
Enkelreisiger

Nie te sleg nie.

Klein kamer maar met alle geriewe. Van die handdoeke het al beter dae geken, maar is skoon.

Darius D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Darius D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies waarna ek gesoek het.

Sien sterre.

Trevor H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed vir oornag.

Baie klein kamer, tasse moet op die vloer staan, nie 'n stoel om op te sit nie, klere kas is onnodig dit neem net plek. Houtbankie om tasse op neer te sit sal minder plek opneem.

Eddie O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, skoon, nuut, lekker.

Baie lekker gebly. Sommer ook een ekstra aand gebly. Kamer 2 van Coetzeestraat 2 is ruim en lekker.

Riaan H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kitchenette-area kort aandag.

Parkeer-area kan opgegradeer word. Geen onderdakparkering asook die kitchenette-area is nie 'n aantrekingspunt vir die eenheid nie.

Japie L - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie L
Saam met vriende

Gawe personeel, skoon geriewe en naby aan malls en eetplekke.

Die plek is skoon en presies wat ons nodig gehad het. Personeel is gasvry en behulpsaam. Sal weer vir hulle gaan kuier.

Coen W - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede!

Daar was net een probleem, lakens was nie omgeruil na vorige besoeker, ongelukkig het ons dit eers volgende oggend agter gekom, is egter dadelik reggestel met groot verskoning daarby! Foutiewe lig ook dadelik herstel. Ons is egter baie tevrede, stil area en bekostigbaar met alles wat nodig is!

21 On Coetzee's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Ons wil net egter weer tot die lig bring dat die beddegoed wel geruil was; ons het die nodige papierwerk om dit te bevestig, en onverskoning vra vir die ongerief oor die vuil merkie op die nuwe linne.

Ons streef ten alle tye om skoon/netjies te wees en om te verseker dat on gaste tevredde is.

Vriendelike groete,
21 on Coetzee

21 On Coetzee
Dirk G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk G
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld.

Vriendelike en hulpvaardige ontvangs. Bied goeie waarde vir geld. Gerieflik naby N1.

Kobus V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Enkelreisiger

Gerieflik en netjies.

Goed geleë, kamers is netjies en skoon en ontvangs was vriendelik.

Ronel J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel J

Het baie lekker gebly.

Het lekker gebly, hou net nie van die water aircon wat in die middel van die nag moet water kry nie. So dit was bietjie warm sonder hom.

Liezl R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het op kort kennisgewing bespreek en ons was met vriendelikheid ontvang en gewys na ons kamer. Dit was netjies en privaat. Die eienaars is fantastiese mense en sal weer daar gaan bly.

Dr Tony W - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Tony W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

See stars.

Fanie T - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, skoon, veilig, redelik beknop en kan doen met 'n stortdeur.

Ontvangs was vriendelik en aangenaam. Kamer, beddegoed en badkamer was skoon en netjies. Handdoeke was skoon en redelik sag. Seep was beskikbaar in vloeibaar sowel as 'n koekie-seep. Aan negatiewe kant, stort kan doen met n stortdeur, ipv 'n gordyn. Kamer baie beknop, en net een stoel.

Susan V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naby hospitale en winkelsentrums.

Klankdigtheid 'n probleem, gaste langs ons raserig en harde TV. 'n Ekstra kassie of tafel in die badkamer sal waardeer word. Ekstra ophangplek vir klere in badkamer. Ekstra hangers asb. 'n Dubbelkamer kan asb nog 'n gemakstoel hê. Verblyf was verder heel aangenaam.

Lizette R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

So rustig. Sal my gereelde oorstopplek word in Bloemfontein.

Dit was soos huis weg van die huis af. Al die nodige geriewe was daar.

Jeannette B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed ingerig.

Die eenheid is baie netjies en het 'n aangename atmosfeer. Ek kan dalk net aanbeveel dat daar in die stort 'n rakkie aangebring word vir die seep en sjampoe. Dit is bietjie ongemaklik om die seep elke keer vanaf die grond op te tel, veral vir ouer persone. Daar kan ook meer relings wees om handdoeke en waslappe op te hang, tans is daar net een. Die watertoevoer en temperatuur is ook partykeer 'n probleem, daar is blykbaar reguleerders wat 'n mens kan aanbring wat die toevoer en temperatuur konstant kan hou. Dit is alles bedoel as opbouende kritiek. Ons het baie lekker gebly. Dankie vir die gasvryheid.

Annelie V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good. We will be back.

Neat, clean, tidy and close to hospitals, doctors ans shopping centre. We will be back!

Juanita V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V
Gesin met tieners

Baie behulpsaam en vriendelik.

Was lekker naby aan die winkels. Baie vriendelike en behulpsaam.

Jaco P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco P
Gesin met tieners

Aangenaam.

Eerste keer beter as die tweede keer. Die mure is bietjie dun. Hoor ander mense langsaan hoes, proes en nies.

Mbali K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mbali K
Gesin met klein kinders

It was a good experience.

We enjoyed it a lot. First time in Bloemfontein, their directions were accurate and the rooms were nice. Thank you.

Elidese S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elidese S
Saam met vriende

Dit was baie lekker om daar oor te slaap!

Baie lekke plek, al wat verkeerd was was dat ons asdrom vol was toe ons aankom, maar buiten dit was dit netjies.

Thomas N - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas N
Enkelreisiger

Volledig.

Goed toegerus vir 'n enkelreisiger wat net 'n oorslaapplekkie soek. Ontvangs is baie vriendelik en behulpsaam.

Reinette V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik skoon en gerieflik. Na 12 ure op die pad was dit hemel op aarde.

Vriendelike Afikaanse mense wat presies weet wat in hul besigheid aangaan. Ons het veilig gevoel.

Willem B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Vinnig en veilig ingeteken.

Andre V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Saam met vriende

Aanvaarbaar.

Verblyf is aanvaarbaar.

Hermanus H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hermanus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige atmosfeer en veilig.

Ons het net oorgeslaap en was dus net 'n nag daar, maar het lekker geslaap.

Carin H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en waarde vir geld!

Goeie diens, netjies, naby snelweg en eetplekke geleë. Sal beslis aanbeveel.

Hennelien V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennelien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal vir seker weer daar inboek.

Was ons eerste keer in Bloem en ons het die verblyf terdeë geniet. Sou graag 'n bad in ons eenheid wou hê. Ek voel daar moet 'n keuse gegee word van bad of stort. Diens en netheid was uitstekend. Baie dankie.

21 On Coetzee's terugvoer

Goeie dag. Dankie vir u terugvoer, dit was 'n voorreg om u te huisves. Ons het kamers met baddens beskikbaar, op die beskrywing van elke eenheid word aangedui of dit 'n bad of stort in die kamer het. Ons help u graag met 'n bad volgende keer.

21 On Coetzee
Linda P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda P
Gesin met tieners

Dis my derde keer om daar te bly en elke keer is dit net 'n plesier om jou moeë lyf te laat rus.

Baie goeie verblyf. Ek beveel die plekkie graag aan.

Natasha K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha K

Baie lekker en veilige verblyf, asook privaat.

Baie lekker verblyf. Maklik verkrybaar. Tannie by ontvangs is baie vriendelik. Netjies en veilige parkering vir jou voertuig.

Stephanus (fanie) D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stephanus (fanie) D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en veilig.

Kamer baie beknop. Die TV is stokoud - swart en wit. Kamer baie beknop. Plek vir oornagtas ens. ontbreek. Baie ou hangkas wat met geriefliker rakke vervang kan word. Kragpunte vir selfoon herlaai en haardroër baie beperk. Geen stoel.

21 On Coetzee's terugvoer

Goeie dag Stephanus,
Baie dankie vir u terugvoer. Ons het egter geen swart en wit TV's in ons gastehuis nie, almal is kleur TV's, dalk het u net 'n verkeerde knoppie gedruk wat die TV na mono geneem het. Verder het ons kamers van alle grootes beskikbaar op die webtuiste. Ons groter en effe duurder kamers spreek aan al u behoeftes.
Kom kuier gerus weer vir ons.

21 On Coetzee
Ester N - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ester N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lawaaierig in die kamer.

Die skeidingsmuur tussen die twee kamers is van saamgeperste hout wat nie klank van aangrensende kamer demo nie. Ons het eers na een in die oggend aan die slaap geraak.

Corinne M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corinne M
Gesin met klein kinders

Was okay.

Kamer het nie 'n asblik gehad nie. Stort lek, van al die water op die vloer het ons gegly op die nat teels. Van die kussings is oud. Ek stel voor nuwe lakens en kussings. Asook meer plugs waar mens jou hare kan blaas in die spieël. Vir een nag was dit okay.

21 On Coetzee's terugvoer

Goeie dag, dankie vir u terugvoer. Ons neem kennis van u aanbevelings. Die kamer het n asblikkie in en beddegoed en kussings word op n gereelde grondslag vervang. Ons is jammer u het gegly want dis waarvoor die stortmatjie neergesit is, sodat mens nie moet gly op nat teels nie. Wees verseker ons strewe om teen bekostigbre pryse die beste verblyf te verskaf.

21 On Coetzee
Elmarie V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir reisigers wat die langpad Kaap toe aandurf.

21 on Coetzee is die beste bestemming vir reisigers wat 'n gerieflike oornagbestemming soek op pad Kaap toe. Maklik om te vind en naby die snelweg geleë. Als wat mens nodig het vir 'n oornagkamer. Ons het eers laataand by die gastehuis aangekom en die bestuur het die proses vir inklok besonders moeiteloos gemaak.

Nqobile M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nqobile M
Gesin met klein kinders

Good place to sleep if you pass by Bloemfontein.

Keep up the excellent work.

Andre Kirchner V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre Kirchner V
Enkelreisiger

Maklik, gerieflik, netjies en waarde vir geld.

Baie nice vir 'n oornagbestemming.

Sunelle R - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunelle R

Presies wat mens nodig het.

Baie nietjies oornag verblyf. Net reg vir wat mens nodig het. Baie vriendelike en behulpsame werkers.

Beatrice D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice D
Gesin met klein kinders

Gemaklike gesinsverblyf!

Die kamer is baie luuks en stylvol. Alles was netjies en skoon. Puik diens en gasvryheid. Ons sal definitief weer van hulle gebruik maak. Dankie vir lekker, gemaklike oornagverblyf!

Elmarie J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en waarde vir geld.

Die eienaars is baie vriendelik en het ons tegemoet gekom toe ons baie laat eers opgedaag het om te kan inteken. Baie oulike gastehuis en sal weer in die toekoms van hulle gebruik maak.

Jenny U - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny U
Saam met vriende

Te kort.

Baie aangename, rustige verblyf.

Myra C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Myra C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag.

Vriendelike ontvangs, hulp met TV wat nie wou werk nie, was flink. Veilige parkering, gerieflike in- en uitgang. Ligging naby die snelweg, maar ver om by restaurante te kom.

Pieter J - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker stil en gerieflik.

Oor die algemeen baie tevrede. Ek het wel die volgende opmerkings: 1. Geen gesighanddoek. 2. Die badhanddoeke kan moontlik al vervang word, die keer met sagter handdoeke. 3. Die badkamer se skuifdeur maak teen glasrakkie toe, sluit dus nie behoorlik as die deur toegeskuiif word nie. 4. Die spasie net 'n bietjies te knap vir 2 persone. 5. Die suiker was net te min.

21 On Coetzee's terugvoer

Dankie vir u terugvoering. 'n Enkele oproep na die kantoor tydens u verblyf sou meeste van u behoeftes kon bevredig. Hoop om u gou weer te sien.

21 On Coetzee
Maryna K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Aangenaam. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Stephen J - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quite satisfactory.

See star ratings, everything was as advertised.

Jurie L - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie L
Gesin met klein kinders

Oornag-akkommodasie langs die N1.

Het nie die kamer gekry wat ek geboek het nie. Was opgegradeer na 'n groter beter kamer. Baie gelukkig.

Frederik B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik B

Dit was baie aangenaam.

Vir iemand wat verder wil ry is die ligging ideaal want dis naby die N1. Die personeel by ontvangs vir sleutel verkryging baie vriendelik. Die feit dat die verblyf sowel as die parkering agter 'n veiligheidshek is, is baie goed vir gemoedsrus.

Hannes S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Droom-ervaring.

Alles is die moeite en koste werd. Professionele diens deur almal betrokke.

Christo I - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo I
Saam met vriende

Lekker rusplek.

Baie lekker oornagplekkie, veral as jy naby hospitaal of so wil wees. Alles was baie netjies en veilig gewees. Kombuis kort bietjie aandag, maar ons het hom nie regtig gebruik nie.

Ferdi V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het net vir een aand daar geslaap. Plek netjies en skoon en area rustig.

Ek het met motorfiets na Bloem gereis vir die dag en net vir een aand daar geslaap. Plek en kamer was netjies en skoon sowel as die area was rustig.

Marelise V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en lekkerste bed!

Baie dankie vir 'n heerlike ervaring. Goeie diens van personeel. Gerieflik langs die hoofweg.

Inus M - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inus M
Enkelreisiger

Vriendelik, skoon en netjies, rustig.

Uitstekende waarde vir geld.

Pincione A - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pincione A
Enkelreisiger

Minimum, at a convenient price.

Minimum for stay. But the price is consequent.

Sarieta P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarieta P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, miskien effens beknop, nie plek vir bv. 'n gemakstoel nie.

Het uitsluitlik daar geslaap om naby hospitaal te wees, dus geen vakansie. Sal weer gebruik maak daarvan.

Ilse K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly, baie dankie.

Baie dankie vir 'n heerlike oornag by 21 On Coetzee!

Mari K - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mari K
Gesin met klein kinders

Goed vir 'n vinnige oorslaap en verder toer.

Alles was skoon en op hulle plek, tog was ons nie mal oor die gevoel van die kamer nie. Die gastehuis is wel gerieflik naby die hoofweg en restaurante.

Elize M - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik. Alles is daar.

Sal beslis weer daar oornag. Was heerlik om rustig te wees na 'n hele dag op die pad. Baie dankie. Julle plek is great.

Adri W - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Adri W
Gesin met tieners

Beddegoed was nie skoon nie.

Die ligging was reg. Die kamer is heel skaflik. Maar ek dink nie die beddegoed is gewas nie. In die enkelbed was daar hare en in die dubbelbed gras! Ons was baie teleurgesteld, want ek is nie vol nonsens nie, maar verwag ten minste skoon beddegoed. Ons het dit eers die aand gesien toe ons wil slaap en dit was te laat om 'n ander plek te soek.

21 On Coetzee's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Dit is baie jammer dat u nie bestuur gekontak het per foon, SMS of epos aangaande die saak nie. Bestuur is 24/7 beskikbaar op die nommers soos aan u gegee. Ek kan u egter verseker, en bewyse gee, dat die beddegoed nie vuil was nie aangesien ons linne deur 'n onafhanklike wassery gewas word en alle beddens daagliks skoon en vars oorgetrek word. Nasien lyste en bewyse van linne wat vir elke kamer getrek word is beskikbaar indien u sou belangstel om dit na te gaan.
Soos per al ons vorige resensies sal u sien dat ons 'n baie hoe premie op netheid en higiëne plaas en streef ons om daagliks die hoë standaard te handhaaf

21 On Coetzee
Marize V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, vriendelik en behulpsaam.

Wonderlike mense en behulpsaam. Het dit geniet om hier te bly.

Fanie M - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker.

Goeie bemarking en baie goeie diens.

Ulandi V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulandi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

See out rating.

Leonie P - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Leonie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurgesteld.

Dit word geadverteer dat die verblyf op 21 On Coetzee is maar ons is ingelig dat dit afhang van die kamer wat gekies word. Ons het dus nie by 21 Op Coetzee tuisgegaan maar by hulle ander instansie. Dit is vir my gesê die twee plekke word onder een advertensie geadverteer. Dit het amper vir ons gevoel omdat ons bespreking baie lank gelede en op die ou tariewe bespreek is ons verblyf afgegradeer is.

21 On Coetzee's terugvoer

Dankie vir u terugvoering, dit is vir ons baie belangrik om elke gas spesiaal en tuis te laat voel. U bespreking was vir die "superior/ de luxe " kamer en dit is presies die kamer wat u ontvang het. Die foto, beskrywing en alles van die kamer was presies soos u oorspronklike bespreking. Die feit dat die kamer in ons annex gastehuis 200 m van no 21 is , het geen effek op die fisiese kamer wat u bespreek het nie. U is dis verseker glad nie afgegradeer. Soos u bewus is het ons, sowel as LekkeSlaap, met u gekommunikeer rakende hierdie aspek en het probeer om u die beste verblyf te verseker.

21 On Coetzee
Frans G - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige en rustige area.

Goeie kliëntediens. Geleë in 'n veilige en rustige area. Ek sal enige tyd weer bespreek.

Ben V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Solank die buurkamer wakker is, is dit ongelukkig steurend en lawaaierig. Die geslote deure tussen die kamers kort deeglike klankdigting.

Joan H - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en waarde vir geld.

Ongelukkig het die bure se twee honde ons omtrent die hele nag uit die slaap gehou met aanhoudende geblaf. Ons het werklik 'n goeie nag se rus nodig gehad, en die geblaf was 'n irritasie en 'n groot frustrasie.

Madi F - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madi F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en die verblyf was goeie waarde vir geld. Dankie.

Die verblyf is ideaal vir oornag doeleindes. Baie sentraal geleë aan eetplekke en die N1. Dankie vir die vriendelike diens!

Lindsay B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi.

Alles by 21 Coetzee was gerieflik, netjies en skoon. Elmarie het ons verwelkom en ons tuis laat voel. Die geriewe was bo ons verwagtings en ons sal weer hier bly.

Ferdie T - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese skoon perseel met baie goeie diens.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die aanwysings was baie duidelik en maklik. Die kamers was baie netjies en skoon.

Petronella A - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella A
Saam met vriende

Fantasties.

Vriendelike diens.

Jaco B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Dankie lekker gekuier. Skoon en netjies.

Piet P - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlik ontvang en veilig gebly.

Ontvangs was baie hartlik en die kamer met lugversorging baie welkom.

Madelaine D - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madelaine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Skoon, netjies, gerieflik en heerlik met die lugversorging in die bloedige Bloem hitte! Net een voorstel: die kamer kort 'n spieël!

Deon S - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Enkelreisiger

Uitstekende diens en verblyf. Hulle sien my beslis weer. Dankie.

Puik diens, uitstekende geriewe en vriendelike en professionele personeel. Baie dankie, dit was die beste waarde vir geld in Bloemfontein wat ek met my soektogte kon kry en was voorwaar 'n wenner.

Shelley H - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley H
Gesin met tieners

5 Star.

Lovely, clean, neat and modern accommodation. I can recommend.

Cheryl W - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was perfek.

Mooi skoon en netjiese kamer. Ideaal vir oornagverblyf.

Dirk K - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet!

Ek sal die verblyf met vrymoedigheid aanbeveel!

Andries D - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Toeganklik en waarde vir geld.

Sien die sterre.

Elaine H - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is baie hartlik ontvang en behandel. Diens is uitstekend.

Ek sal enige tyd weer deur LekkeSlaap bespreek en ook by ander aanbeveel. Baie dankie vir die uitstekende diens.

Marinda W - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda W
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Sakpas, netjies, skoon kamer vir enkelreisiger.

Debbie H - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie H
Enkelreisiger

Heerlik gebly!

Baie netjies en skoon. Gasvryheid en vriendelikheid. Dit baie geniet.

Susan V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Baie netjiese, aangename, veilige en familie-vriendelike fasiliteit!

Dit was baie aangenaam en plesier om daar te oornag. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Jaco B - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco B
Enkelreisiger

Netjies, maklik om te vind, bekostigbaar.

Sien asb. die sterre.

Lize F - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lize F
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly. Alles was netjies, skoon en gemaklik.

Ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Kamers baie gemaklik en goed toegerus. Naby aan die skougronde waar ons wou wees.

Mzamo Lundi N - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mzamo Lundi N
Saam met vriende

Very nice place.

We had a nice stay. Great place, nice and quiet.

Sonja K - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja K
Besigheidsreis

Baie lekker!

Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer kom. Baie dankie.

Inalkse D - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inalkse D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik stil en baie veilig.

Ons het heerlik gebly en diens was puik en baie vriendelik.

Louw B - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louw B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het familie besoek.

Handdoekrelings nie beskikbaar nie. Geen stortdeure nie, maar wel gordyn. Geen eetgerei nie. Die badkamer behoort geteël te word, op die oomblik lyk dit soos 'n modderhuisie.

21 On Coetzee's terugvoer

Dankie vir u kommentaar. Let asb daarop die stort sowel as die spatbord agter die wasbak is geteel. Die hele badkamer is so ontwerp om by die kamer se ruwe muur in te skakel. Die kamer is glad nie sorgelose nie en word ook nie as sulks geadverteer nie, so eetgerei is nie beskikbaar nie wel tee/koffie geriewe.

21 On Coetzee
Hermiene D - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermiene D
Besigheidsreis

Baie behulpsaam.

Goeie waarde vir geld, netjies en skoon.

Pieter S - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basies, maar goeie waarde!

Verblyf was goed, maar die waaier was bietjie min om die hitte te verdryf. Ek het 'n paar ander voorstelle ook aan die instansie-eienaar gemaak. Verder was die bed gemaklik en die badkamer lekker groot. Sal dit aanbeveel!

Elize L - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Skoon netjies en lekker. Vriendelike eienaars.

Maynard V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maynard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld vir korttermynverblyf.

Sien die sterre.

Natasja C - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasja C
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf!

Dit was verskriklik netjies en is perfek geleë 3 km van die N1 af. As ons weer Durban toe ry sal ons weer daar oornag.

Ilse K - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse K
Saam met vriende

Heerlik gekuier in Bloemfontein en baie lekker geslaap in die fantastiese beddens by die gastehuis.

Sou graag hakies in die kamer en badkamer wou hê om handdoeke ens. op te hang. Die prop vir die bedlampie moes gedeel word tussen die lamp, waaier en ketel. Dit was ongemaklik en ek dink nog 'n verlengkoord of 'n ander prop sal baie help. Verder was die diens fantasties en ons het heerlik gekuier. Sal beslis weer oorweeg om daar oor te bly.

Rina T - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and clean.

We will visit again. All was neat and clean, don't need anything more for an overnight.

Karin S - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was baie skoon en netjies.

Het heerlik geslaap en die oornag baie waardeer. Sal weer daar oornag.

was R470
Vanaf R423
per nag (plek vir 2)
was R470
Vanaf R423
per nag (plek vir 2)
was R470
Vanaf R423
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzeestraat 21, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmZDNiOWQwLWYwYzItNGNiMS05MzJjLWM3Mjc3ZTFiZDk2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R470, nou Vanaf R423  per nag (plek vir 2) 113 5 1 5 21 Coetzee Street Fichardt Park 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.150433132053 26.176524866737
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za