21 on Wright

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

21 on Wright bied volledig gemeubileerde selfsorgverblyf in Parkrand, Boksburg. Die lodge bied maklike toegang tot die N12- en N17-snelweë en dit is net 15 minute se ry vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dit is ook net 'n entjie vanaf die Mall at Carnival, Virgin Active, Sunward Park-Leefstylsentrum en -Hospitaal en Carnival City.

Verblyf word in eenslaapkamer- of ateljee-eenhede met 'n oopplan aangebied wat elk slaapplek aan 2 mense bied. Elke eenheid het kombuisgeriewe en 'n eet- en leefarea.

21 on Wright is in 'n rustige tuin en braaigeriewe is ook beskikbaar. Daar is 'n nagtelike sekuriteitsbeampte aan diens en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 21 On Wright gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false