21 Roux Street Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

21 Roux Street Guesthouse is op die randjie van die pragtige, gesogte Franschhoek in die Kaapse Wynlande geleë en word omring deur manjifieke berg-uitsigte, boorde en wingerde.

Verblyf is beskikbaar in 3 luukse ontwerper-suites en een standaardkamer by die swembad. Al die eenhede bied styl en gemak en is individueel versier met meubels wat met die hand uitgesoek is om harmonieuse dekor te verseker wat die natuurlike landskap en pragtige uitsigte te komplementeer.

By ons is jy verseker van privaatheid, rus en vrede, en ongeëwenaarde aandag aan detail om jou verblyf in Franschhoek onvergeetlik te maak, soveel só dat jy sommer weer as kom kuier.

Of jy die prentjiemooi dorpie bewonder, in die hoofstraat se antiekwinkels, galerye en boetieks rondsnuffel, fynproewersdisse in bekroonde restaurante nuttig of 'n pragtige wynlandgoed in die vallei besoek, jou verblyf by 21 Roux-straat sal verseker een van die spesiale herinneringe wees.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Forex

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 21 Roux Street Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za