Grahamstad Akkommodasie by 21 St Aidens | LekkeSlaap
+7
+7

21 St Aidens

Selfsorg
  • Vanaf R3 540 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: St Aidens-laan 21, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

21 St Aidens is 'n selfsorghuis in die pragtige dorp Grahamstad. Dié vakansiehuis is 1 km vanaf Rhodes Universiteit, St Andrews College en ander geriewe.

Die huis het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamer het elk 1 enkelbed. Die kombuis het alle basiese toebehore.

Die oopplan-eetarea en -sitarea het 'n kaggel en lei na die tuin met braaigeriewe. 21 St Aidens is ook naby winkels, restaurante, museums en ander besienswaardighede in die dorp.

Slaapplek

’n Bespreking by 21 St Aidens sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • St Aidens-laan 21, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 540
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 540
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 540
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: St Aidens-laan 21, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdFCjPiuD30mJtDv1rYRGgIqbHhbBzUHgsFw7Q9JCU5dL9cGRUv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 540  per nag (vir 6 persone) 21 St Aidens Avenue Grahamstown 6139 Oos-Kaap 086 999 0018 10:00-22:00 12:00 -33.303314 26.516267
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za