210 The Boulders
6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 84 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
210 The Boulders is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Ballito, 'n entjie vanaf Compensation-strand en Granny Pool-strand, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesin of vriende wat naby die kus wil wees.
Dié eenheid op die tweede verdieping het lugversorging en bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste in hierdie slaapkamers deel die gebruik van die tweede badkamer met 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek vir gaste om te ontspan, en vir vermaak is 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n onderdakbalkon met buitesitplek wat 'n see-uitsig bied. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek binne die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 95
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 84 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 210 The Boulders het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
84 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang