Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

212 On Main

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 16 resensies vir 212 On Main
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Adele D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D
Saam met vriende

'n Stap in en hou vakansiehuis.

Dankie vir die lekker naweek tenmidde van die storm wat ons net-net vrygespring het. Die pooltafel was vir die kinders 'n werklike toevlug in die weer wat ontstuimig was, maar die huis is so lekker ruim en warm dat die weer niemand gepla het nie, met genoeg komberse om almal knus te hou. Baie dankie vir die gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

212 On Main se terugvoer

Dankie Adele. Ons is baie bly dat julle dit hier aan die Suidpunt geniet het. Hoop dat al die spiere herstel het na die Voet en die Toon. Julle het byna langer gebly as beplan met die dat ons vir vier dae afgesny was van die buitewêreld. Dankie weereens dat julle die plek so netjies agtergelaat het. Julle is altyd welkom as julle weer in die omgewing is.

212 On Main
Lucian P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucian P
Gesin met klein kinders

Die beste vakansie ooit.

Rustige area. Uitsig oor die see was besonders. Netheid van verblyf. Groot ruimte. Ons maak gou weer so.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

212 On Main se terugvoer

Dankie Lucian. Jy en jou familie was sulke rustige gaste en het die plek baie netjies gelaat. Baie bly dat julle die verblyf hier aan die Suidpunt geniet het. Julle is meer as welkom in die toekoms.

212 On Main
Nancy R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nancy R
Besigheidsreis

Beste plek om te bly.

Netjies, skoon en die beste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

212 On Main se terugvoer

Dankie Nancy. Die manne was baie rustig en ons is bly dat hulle dit ook geniet het. Jammer vir die beurtkrag wat sake so deurmekaar gemaak het.

212 On Main
Bernard R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard R

Baie lekker.

Ligging is uitstekend. Rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

212 On Main se terugvoer

Dankie Bernardt,
Julle was van ons rustigste gaste. Bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien.

212 On Main
Nadia A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia A
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier. Sal definintief weer terugkeer.

Fantastiese plek. Uitstekende ligging. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

212 On Main se terugvoer

Dankie Nadia. Julle was fantastiese gaste en ons sien uit om julle weer te kan sien.

212 On Main
Gene O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gene O
Gesin met klein kinders

Excellent location, wonderful views and friendly hosts.

We had such a nice time, everything within walking distance, the hosts were very friendly and helpful, already recommended it to my friends!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

212 On Main se terugvoer

Thank you for the nice review Gene. You were fantastic guests and left our place in an immaculate condition. You are welcome anytime you are in the vicinity.

212 On Main
Michele D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele D
Gesin met tieners

Fantastic place with beautiful view.

I will definitely go there again and my son with his family also. Comfortable spacious clean and all beds are with quality mattress. I have had back problems and slept well. Definitely will recommend and will go again there. Thanks to Des and wife we enjoyed our stay it was difficult to pack up and come home. More than 5 star accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Gesin met tieners

Salige rustige tydtjie.

Dit was voorwaar 'n heerlike naweek geweet wat ons hier spandeer het, met uitmuntende geriewe en n' uitsig wat jy nerens anders kan kry nie. Sal voorwaar weer by julle kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

212 On Main se terugvoer

Dankie Karen. Ek is baie bly dat julle jul verblyf hier aan die suidelikse punt geniet het. Dankie dat julle die plek so netjies agtergelaat het. Altyd welkom sou julle weer in die omgewing wees. Groetnis. Des En Sarie.

212 On Main
Gerrit E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit E
Gesin met tieners

Fantastiese plek om bietjie af te saal, almal - van die tieners tot die volwassenes - het dit baie geniet.

Die blyplek is baie skoon en ruim, alles werk baie goed. ’n Wonderlike atmosfeer met ’n uitstekende see-uitsig. Lekker stap-, draf- en fietsryroetes. Ons het so lekker gebly dat ons eintlik baie min rond gery het na ander plekke. Die gasheer en -vrou het baie mooi na ons gekyk en was baie bedagsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

212 On Main se terugvoer

Dankie Gerrit. Ek is bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom sou julle in die area wees.

212 On Main
Elmarie D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging en ruim blyplek. Sal definitief weer gaan. Baie lekker gerus ten spyte van koue weer en reën.

Ek sal dit definitief aanbeveel. Beste plek in Agulhas!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

212 On Main se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie, Elmarie. Julle was ook fantastiese gaste en ons sien uit om julle weer te verwelkom. Dankie dat julle die plek so netjies agtergelaat het ook. Jammer dat ek nie beter weer vir julle kon bestel nie. Groete. Des & Sarie.

212 On Main
Emil V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil V
Gesin met klein kinders

Een van die beste plekke wat ons nog gebly het.

Des en sy vrou het ons verskriklik tuis laat voel. Dis 'n netjiese plek met n ongelooflike uitsig op die see en die bonus is is dat die ligtoring regs langs die huis is. Ons kon nie glo hoe groot die plek is nie. Ongelooflik verby. Ons gaan verseker binnekort weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

212 On Main se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Julle was fantastiese gaste. Dankie dat julle die plek so netjies agtergelaat het. Altyd welkom.
Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

212 On Main
Hannes B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B
Gesin met klein kinders

Gerieflik geleë. Lieflik skoon, aangename dame wat dit verhuur. Absolute waarde vir geld! Sal weer gaan kuier.

Lieflike plek om oor te bly met genoegsaam spasie. Lekker braaiplek wat netjies toegerus is. Naby aan see en lighuis geleë. Pragtige uitsigte van see en die lighuis, maar lighuis is steeds nie 'n hindernis nie, want dit skyn nie in huis vas nie. Ons gaan definitief weer daar gaan oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

212 On Main se terugvoer

Dankie Hannes
Baie bly dat julle die verblyf hier aan die Suidpunt geniet het. Sien uit om weer van diens te kan wees in die toekoms.

212 On Main
Aneesa B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aneesa B

Relaxing and laid back family holiday.

Desmond and Sarie were perfect hosts who went out their way to make our stay a memorable one. The accommodation was spacious, clean, well located and had all the facilities for a laid back family holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

212 On Main se terugvoer

Thank you Aneesa. Hope you enjoyed Agulhas. Thank you for leaving the facility so neat as well. Hope to see you guys again soon.

212 On Main
Jh C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jh C
Gesin met tieners

Very nice holiday accommodation with everything you need and ideally located.

Very nice place to stay, has everything you need and well located. Owners very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

212 On Main se terugvoer

Thank you for the review JH. I am glad you enjoyed the Southern Cape. Pity of the wind during your stay, but as Murphy's Law dictates, as soon as you left it all calmed down. Hope to see you guys again.

212 On Main
Lappies V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lappies V
Gesin met tieners

Fantasies geleë, onvergeetlike verblyf.

Baie ruim 2-slaapkamer met groot sit- en eetvertrek, ideaal vir gesinsvakansie. Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

212 On Main se terugvoer

Dankie Lappies. Bly julle het dit geniet. Voorspoed vir die Nuwe Jaar. Altyd welkom. Groetnis. Des & Sarie

212 On Main
Jochelle O - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jochelle O
Saam met vriende

We had an amazing experience! The rooms were pristine, the location superb and the hosts were amazing! Thank you.

Thank you to the hosts. They were amazing! The rooms were pristine. All with a view of the ocean. The location was probably less than 100 m from the beach. Definitely a gem!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

212 On Main se terugvoer

Hi Jochelle,
Thanks so much for this review. Hope you all enjoyed L'Agulhas and the 21st.You guys are welcome to return anytime.
Greetings from
Des and Sarie

212 On Main
Vanaf
R1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 212, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARd4R0QI7B5fDvemnWW9nZWHqboGXEkEmugr8iVW2fIqEyPTiFC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 212 Main Road L'Agulhas 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.827993245407 20.009836601223