Amanzimtoti Akkommodasie by 214 L'Escalier Cabanas | LekkeSlaap
+22

214 L'Escalier Cabanas

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 7, L'Escalier Cabanas 214 , Amanzimtoti , 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

214 L'Escalier Cabanas is in Amanzimtoti, 'n kusdorp met 'n subtropiese klimaat en pragtige strande.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde kamer het 2 enkelbeddens elk. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede badkamer het 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, en daar is 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Daar is ook 'n stoep met meubels en ingeboude braaigeriewe.

Die woonstelblok bied 2 buiteswembaddens en gratis parkeerplek.

Amanzimtoti is 'n gewilde toeristebestemming, veral vir branderplankryers, en die wêreldbekende Sardienloop lok jaarliks besoekers wat kom duik. Verder het die dorp talle winkelsentrums, vermaak-venues en natuurreservate.

Slaapplek

’n Bespreking by 214 L'Escalier Cabanas sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir 214 L'Escalier Cabanas
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Kusweg 7, L'Escalier Cabanas 214 , Amanzimtoti , 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 214 L'Escalier Cabanas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 7, L'Escalier Cabanas 214 , Amanzimtoti , 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8O5203g0xAC91aDDOwDc12FgmdEXk4SXEtjG8nuOBOUVZmX3sj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 7 Beach Road 214 L'Escalier Cabanas 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.0575213 30.8835591
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za