Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

214 L'Escalier Cabanas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir 214 L'Escalier Cabanas
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mirjam B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Mirjam B
Gesin met tieners

Very unsatisfactory.

4 chairs inside and outside for 6 people. 1 long drink glass for 6 people. 4 table instead of for 6. I don't understand why it was not complete. Bedding was repaired, guest bathroom was full of mould. They could have made it a perfect stay by just fixing these few things. I was very disappointed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys E

Baie baie lekker.

Naby aan alles. Hoef nie ver te ry vir goeie "entertainment" nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

214 L'Escalier Cabanas se terugvoer

Baie dankie vir julle komplimente. Sien uit dat julle weer kom kuier.

214 L'Escalier Cabanas
Wimpie H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitgerus, ontspan.

Die eenheid is baie netjies en die skoon, die woonstel is baie lekker geleë vir die strand en winkels, die diens was uitstekend, ons sal enige tyd weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nastassja M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastassja M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Sal so gou moontlik weer wil teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

214 L'Escalier Cabanas se terugvoer

Baie dankie en ek sien uit na julle kuiertjie weer eens by Lescalier baie Dankie vir julle puik ondersteuning.

Vriendelike Groete,
Lynette

214 L'Escalier Cabanas
Louwma S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwma S

Was baie aangenaam. Goed geleë.

Plek is ideaal geleë. Veilig. Kort net asblikke in woonstel. Daar is net een middelslag. Niks in badkamers en kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

214 L'Escalier Cabanas se terugvoer

Baie dankie, ons sien uit om julle weer te sien.

Ek sal aandag gee aan die versoek.

Groete
Lynette

214 L'Escalier Cabanas
Nadine E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

The unit is very good value for money and we were also given an attractive discount.

The owner and the caretaker were very prompt and helpful in responding to maintenance issues. The block is situated on the ocean front with magnificent 180 views. Although we understand this is a larger encompassing problem, it was such a pity the "locals" on the back end of the building were very noisy, loud music and racketeering all hours. Early Feb at South coast is very warm and humid, unfortunately the ceiling fan in the front bedroom only had one low speed setting which made the heat at night rather uncomfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

214 L'Escalier Cabanas se terugvoer

Hi Nadine,
Thank you for the feedback and we will look into the fan matter. We are busy attending to the noisy situation at our next AGM meeting.
We trust to see you soon.
Kind regards,
Lynette Olivier

214 L'Escalier Cabanas
Gianfranco M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gianfranco M
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly,,die mense is vriendelik en dis baie veilig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

214 L'Escalier Cabanas se terugvoer

Baie dankie, ek is verskriklik bly julle gesin het dit geniet. Ek sien uit om weer van julle te hoor.
Groete
Lynette Olivier

214 L'Escalier Cabanas
Johan V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Heerlik. Beste uitsig, lekkerste braai op stoepie, sal beslis weer kom kuier!

Dit was een van die beste plekkies waar ons nog tuis gegaan het, goed geleë, bekostigbaar en baie netjies. Al wat so bietjie aandag kan geniet is die kompleks se tuin, so bietjie slordig, maar verder 'n heerlike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

214 L'Escalier Cabanas se terugvoer

Goeie dag Johan,

Baie baie dankie ek is dankbaar julle het dit geniet gaan defentief die opsigter aanspreek en body corporate.

Mag julle n geseende jaar vorentoe he en ek sien uit om julle weer te sien.

Groete

Lynette Olivier

214 L'Escalier Cabanas
Mari L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike eenheid, enige vakansieganger se droom.

Wat 'n aangename ervaring. Sal nie weer ander plekke bespreek indien die eenheid beskikbaar is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

214 L'Escalier Cabanas se terugvoer

Goeie dag Mari,

Baie dankie en n voorspoedige nuwe jaar sien uit na julle kuier weer.

Groete
Lynette Olivier

214 L'Escalier Cabanas
Alzaine I - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alzaine I

Mal oor die see-uitsig.

Hanli was goed vir ons. Hoofslaapkamerlaken te klein. Het by Hanli 'n ander laken gekry. Sitkamerstel sit vreeslik ongemaklik. Sit afdraand. Stoele sit skeef en kussings in die pad. Vat al die plek. Verder geen probleem. Geniet die wasmasjien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

214 L'Escalier Cabanas se terugvoer

Baie Dankie Alzaine,
Ek is bly hulle het dit geniet, sal die lakens aanspreek en oor sit kamer. Stel later n besluit moet neem.
Bly jou ouers en huisgesin het sardines run gesien. Hoop on idv weer van julle te hoor.
Geseende naweek.
Groete,
Lynette

214 L'Escalier Cabanas
Dylan C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan C
Gesin met tieners

Fantasties.

Was baie lekker. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

214 L'Escalier Cabanas se terugvoer

Dankie Dylan, bly julle het dit geniet hoop om julle weer te sien en ek hoop jy het die ribbies geniet op die braai.

Groete,
Lynette

214 L'Escalier Cabanas
Vivian M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vivian M
Gesin met tieners

The place was clean and we really enjoyed our stay.

I liked the place. It is quiet and clean and we're are coming back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

214 L'Escalier Cabanas se terugvoer

Thank you so much my dear looking forward seeing your all of you again to come and enjoy the Seaview.

God Bless

Kind Regards,
Lynette

214 L'Escalier Cabanas
Marco L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco L
Saam met vriende

Baie skoon, netjies, alles was daar in plek en op plek.

Die eenheid het een van die beste uitsigte oor die see die woonstel is die naaste aan die strand as wat jy kan. Niks belemmer jou uitsig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

214 L'Escalier Cabanas se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike komplimente, Marco. Ons sien uit daarna om julle weer by 214 L'Escalier Cabanas te huisves sodat julle die see kan geniet.

Groete,
Lynette

214 L'Escalier Cabanas
Wayne L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne L
Gesin met tieners

Ons verblyf was fantasties, die uitsig is goed en die parkering was baie veilig.

Ons verblyf was baie aangenaam en voortreflik. Baie netjiese plek baie goeie veiligheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

214 L'Escalier Cabanas se terugvoer

Baie Dankie Wayne. Ons sien uit dat julle weer kom kuier.

Geseënde Kersfees vir almal en voorspoedige nuwe jaar.

Baie Groete,
Lynette

214 L'Escalier Cabanas
Evert H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Evert H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker gewees.

Was baie lekker, net jammer oor die weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

214 L'Escalier Cabanas se terugvoer

Baie dankie, sien uit om julle weer te sien

Vriendlike Groete

Lynette

214 L'Escalier Cabanas
Vanaf R1 400
R1 400 R933
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
R1 400 R933
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
R1 400 R933
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 7, L'Escalier Cabanas 214, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8O5203g0xAC91aDDOwDc12FgmdEXk4SXEtjG8nuOBOUVZmX3sj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R933 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 7 Beach Road 214 L'Escalier Cabanas 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.0575213 30.8835591
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem