21@Kemp
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Kemp Street, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
21@ Kemp is 'n bekoorlike gastehuis in Humansdorp, Oos-Kaap, wat gemaklike akkommodasie bied vir sakereisigers, ens.
Verblyf word aangebied in verskeie eenhede met slaapplek vir 2 of 3 gaste.
Elke eenheid het sy eie kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, lugbraaier en geriewe.
Slaapkamers het dubbel-, koningingrootte- of koninggrootte-beddens.
Kamergeriewe sluit in 'n slim-TV, ingeboude kas en gemaklike stoele.
Privaat patio met sitplek en braaigeriewe.
Badkamer met stort, ens.
Onbeperkte vesel
Gaste kry veilige parkering op die perseel.
Maaltye op aanvraag.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
petro Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 53
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 21 Kemp Street, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Kemp Street, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang