Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

22 Blue Largo

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die skoonmaker sal die woonstel skoonmaak op die inklok- en uitklokdatum.

Indien gaste tydens hul verblyf nog skoonmaakdienste benodig kan hulle die eienaar laat weet sodat dit vooraf met die skoonmaker gereël kan word.

Die R150 kan direk aan die skoonmaker betaal word wanneer sy 9uur aankom

Haar daaglikse skoonmaak sluit in:

- Badkamer
- Skottelgoed
- Regtrek, wegpak
- Vee toebehore af
- Vee en mop die vloere
- Indien gaste langer as 'n week bly sal die skoonmaker teen 'n ekstra koste die beddegoed kom omruil.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg, Tongaat, 4425, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5MDNmMDU1LTAwNjItNDJjZi1hYTIzLTgyYzQxNTRmYTY2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 North Beach Road Tongaat 4425 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.58832 31.17263
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem