Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

303 Coral Island

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Coral-weg 88, Coral Island Eenheid 303, West Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

303 Coral Island is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks naby die strand in West Beach, Bloubergstrand. Hierdie voorstad naby die kus is 'n populêre bestemming vir toeriste en plaaslike inwoners weens die pragtige strande, uitstekende restaurante en die nabyheid aan verskeie geriewe.

Hierdie tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 3 gaste en spog met 'n lieflike uitsig oor die see en op Tafelberg. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 5 gaste, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Dit lei na die balkon waar gaste skemerkelkies of 'n koppie koffie in die oggend kan geniet. Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Gaste kan branderplankry, sweefski of seilplankry by die strand en daar is verskeie winkels waar gaste die toerusting kan huur.

Slaapplek

’n Bespreking by 303 Coral Island sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Coral-weg 88, Coral Island Eenheid 303, West Beach, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Coral-weg 88, Coral Island Eenheid 303, West Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c286421380cd9d12d6d18ed5d92665e861991304600734fff2a819ecaa5aa6656ab24a560d1c13af82c4ddeea32aa886bab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 3) 88 Coral Road Coral Island Unit 303 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.810696386307 18.471156373611
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem