Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

22 Glengariff

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: East Coast Resort-weg 22, Glengariff, 5259, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

22 Glengariff is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis, net 'n entjie se stap vanaf die strand in Glengariff. Die huis spog met 'n panoramiese see-uitsig en is in 'n stil area geleë, wat dit ideaal vir 'n gesinsvakansie of 'n groep vriende maak.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is nog 'n stort in die tweede badkamer.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel. Op die boonste verdieping is daar 'n knus sitarea met nog 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die skuifdeur lei na 'n houtdek met 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die see. Die huis is stapafstand vanaf 'n swemstrand en 'n strandmeer.

Slaapplek

’n Bespreking by 22 Glengariff sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 22 Glengariff
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jaydene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • East Coast Resort-weg 22, Glengariff, 5259, Oos-Kaap
  • Gaste dink 22 Glengariff het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: East Coast Resort-weg 22, Glengariff, 5259, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f9da36775b73315b34b2dc8d807d340ae65951739c043b52516cef211c0ee32429ccf7c0ecd2401bf081e8d1f29fb22f055?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 22 East Coast Resort Road Glengariff 5259 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 12:00 -32.894867320509 28.089217393718
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem