LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 22 on Frere | LekkeSlaap
+25

22 on Frere

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frere-straat 22, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

22 on Frere bied gerieflike selfsorgverblyf in Worcester in die Breederiviervallei.

Dié verblyf word aangebied in 'n eenslaapkamereenheid met slaapplek vir 2 gaste, en dit beskik oor ’n badkamer, sitarea en kombuis wat goed toegerus is. Die slaapkamer beskik oor ’n koningingrootte-bed en ’n badkamer met ’n stort. Daar is ook 2 dagbeddens in die sitarea.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, 'n mikrogolfoond en tee-en koffiemaakgeriewe. Daar is ook geriewe soos ’n braai-area, gratis WiFi, ’n TV met DStv, veilige parkeerplek en sekuriteitskameras.

Besienswaardighede naby 22 on Frere sluit Golden Valley Kasino, Karoo Nasionale Botaniese Tuin, Worcester Gholfklub, Aquila Natuurreservaat, Worcester Olyf en Wynroete en Breedekloof Wynroete. Maklike toegang tot die N1 en ander roetes maak ons ligging ideal.

Slaapplek

’n Bespreking by 22 on Frere sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 60 resensies vir 22 on Frere
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Frere-straat 22, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink 22 on Frere het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frere-straat 22, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkZDNhYjkzLTljNzgtNDQ5ZC05MzMwLWI5M2U4NjhhMDYxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 60 5 1 5 22 Frere Street Worcester 6850 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.639001 19.428496
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!