Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

22 on Main Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 22, Meersig, Walvisbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 130 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

22 on Main Guesthouse is in Meersig, Walvisbaai en is net 1,1 km van die Walvisbaai-strandmeer af waar gaste die voëllewe kan geniet.

Verblyf is beskikbaar in 7 kamers wat geskik is vir 18 gaste. Die eenhede is: Queen NR1, Antique Queen NR2, 3-Sleeper NR3, Queen Room NR4, Twin Room NR5, 3-Sleeper NR6, en die Family Room NR7. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, bad of albei en 'n privaat ingang. Van die eenhede het 'n balkon.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, wasgoedgeriewe en 'n lughawependeldiens indien gereël in.

Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, fietsry, voëlkyk en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 16 resensies vir 22 on Main Guesthouse
Netheid
3.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Hoofstraat 22, Meersig, Walvisbaai, 0000, Erongo
  • Gaste dink 22 on Main Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 130
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 130
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 22, Meersig, Walvisbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3555f64008829e6aa8819b953e65e46b3d7eeca1d28a007f6189580b0581865c3f6eb35aa4e4f2403a91a140c19af3035d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 130 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 22 Main Road Meersig 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.9739277329 14.488913454037