Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

22 on Main Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Daphne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 16 resensies vir 22 on Main Guesthouse
Netheid
3.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Rudi V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V
Enkelreisiger

Baie lekker, skoon en vriendelike diens.

Baie lekker gebly en die eienaars is albei baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chadley M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Chadley M
Saam met vriende

Not a place for holiday makers, it's better suited for contractors.

The place was not even ready when we arrived at 16:00. We were just told to come back in an hour. Someone else was staying in our room when we eventually got told we can move in. The bathroom wasn't even cleaned in preparation for us. The only nice thing the hosts did was give us a lift to town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mirinda C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirinda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besoek aan Walvisbaai.

Die gastehuis is pragtig, maar daar is nie veel om te doen in Walvisbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denver P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denver P

Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Die kamer en huis was baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beatrice J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice J
Gesin met tieners

Very nice guesthouse.

Very well located and the rooms are really well decorated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine V
Gesin met tieners

Gemaklik naby alles in Walvis.

Paar kleinerige goedjies: Toilette spoel nie goed genoeg. Waterdruk van storte nie voldoende. Konstante waterdrup op boonste verdieping kan pla.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureen J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen J
Gesin met tieners

Exceptional, very spacious and so quiet.

Beautiful rooms. The host and staff were very friendly and helpful, they went the extra mile to assist with everything. I will stay there again when I'm in Walvis Bay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie besonderse gastehuis.

Pragtig gedekte tafels met super heerlike ontbyt elke oggend iets besonders. Daphne mag maar onthaal. Ons het baie lekker gebly. Sal gewis weer by haar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eben B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een nag oorslaap op pad na Sossusvlei.

Baie goeie ligging, uiters gasvrye en behulpsame eienaars en ontbyt was 'n wenner. Baie netjies, skoon en gerieflik. Sal sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

22 on Main Guesthouse se terugvoer

Hi Eben,
Baie dankie vir die goeie review wat jul vir ons gegee het. Hoop julle het jul vakansie verder sommer baie geniet. Hoop ons sien weer. Groete 22 on Main Phillip en Daphne

22 on Main Guesthouse
Thereza R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thereza R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Ons kon rus, besienswaardighede was meer as genoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robyn S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robyn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful experience.

My boyfriend and I had a wonderful experience staying at Spindrift. The couple who owns the accommodation has a knack for customer service and made us feel very much at home. I would certainly return to Spindrift guest house!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ella G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ella G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Die eienaar en sy vrou is baie vriendelik en hulpvaardig, dit was baie lekker gewees om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jan A
Gesin met tieners

Potensiaal nie ten volle benut.

Basies, niks spesiaal, min kliënte-ondersteuning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edward T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward T
Saam met vriende

Perfect host.

Great breakfast, place could do with some TLC.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak en baie onnet.

Die kamer is swak onderhou en het vuil voorgekom. Hare in die stort, TV-kas nie afgestof nie, vloermat vol kolle, toiletsitplek stukkend, linne oud en verblyk, en TV het nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michael S
Gesin met klein kinders

We were satisfied.

Very dedicated hosts. We would come back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons was gelukkig.

Baie goeie gashere. Ons sal teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 130
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 130
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 130
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 22, Meersig, Walvisbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3555f64008829e6aa8819b953e65e46b3d7eeca1d28a007f6189580b0581865c3f6eb35aa4e4f2403a91a140c19af3035d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 130 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 22 Main Road Meersig 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.9739277329 14.488913454037
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem