LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 22 Protea | LekkeSlaap
+22

22 Protea

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir 22 Protea
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Derek H - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derek H
Gesin met klein kinders

Views that last for ever, easily accessible, top class facilities, amenities and speedy response support group.

The only let down is the water heating system that runs from the boiler and provides limited warm water, takes approx 20 minutes to heat up which doesn't make sense, a lot of water is lost if not recycled and limits availability to large group accommodation.

Erik V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik V
Saam met vriende

Pure luuksheid, pure plesier!

22 Protea is daardie rare geleentheid wat mens kry om te voel soos koninklikes in die Kaap, maar op jou eie terme, met jou eie braaiplek en jou eie drankies. Absolute luuksheid teen 'n baie bekostigbare prys. Helen en haar kollegas is ongelooflik en was beskikbaar om al ons vrae te antwoord enige tyd van die dag of nag, alhoewel daar regtig nie veel was nie. Dit was 'n onverbeterlike paar aande saam met vriende.

Vanaf R11 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf R11 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf R11 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-rylaan 22, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlPJRDTqN1FgllvYCT4WDsqUC4fVmpYxXM34wGuOAc7DkXUUnHB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 000  per nag (plek vir 12) 2 5 1 5 22 Protea Drive Gordon's Bay 7151 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.171229676639 18.847192235582
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!