Blythedale Akkommodasie by 22 Sovereign Paradise | LekkeSlaap
+20
+20

22 Sovereign Paradise

Selfsorg
  • Vanaf R2 999 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uvoti-straat , Sovereign Sands 22, Blythedale , 4449, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

22 Sovereign Paradise is 'n pragtige selfsorg-eenheid in die Sovereign Sands-kompleks wat toegang tot die strand bied.

Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed, en die tweede en derde kamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en gedeeltelike see-uitsig. Die tweede badkamer het 'n stort en bad.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het 'n tafel met banke en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met Netflix. WiFi is ook beskikbaar vir gaste se gebruik. Daar is ook 'n pajama-sitarea onder.

Die leefarea lei na 'n lieflike groot stoep met buitemeubels en gasbraaigeriewe. Daar is 'n pragtige see-uitsig van die balkon af. Die eenheid het ook 'n swembad met 'n lieflike dek waar gaste op die sonstoele met 'n drankie in die hand die uitsig oor die see kan geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by 22 Sovereign Paradise sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Uvoti-straat , Sovereign Sands 22, Blythedale , 4449, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 999
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 999
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 999
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uvoti-straat , Sovereign Sands 22, Blythedale , 4449, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAK5eyh4qQrcxlbvNt0uTH20Z0mGYVqi76bgwBdXkYePDhNZRe3I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 999  per nag (plek vir 6) Umvoti Street 22 Sovereign Sands 4449 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -29.3684478 31.3534757
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za