Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

22 Tamboti Drive

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tamboti-rylaan 22, Ballito, 4019, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 950 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

22 Tamboti Drive is op die bekoorlike 400 hektaar Simbithi Ekolandgoed langs die Dolfynkus in Durban. Dit spog met 'n wêreldklas 18 putjie-gholfbaan, wat dit ideaal maak vir 'n gesinsvakansie.

Die eiendom bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en 3 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n privaat stoep en 'n koninggrootte-bed, lessenaar en 'n TV. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die oorblywende 3 slaapkamers het 'n ekstra lang koningingrootte-bed elk. Die ander 2 badkamers het 'n bad en 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n hoë plafon en kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 8 stoele en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Gratis, onbeperkte WiFi is ook beskikbaar.

Buite is 'n onderdakhoutdek met meubels en 'n ingeboude braai wat dit ideaal maak vir 'n skemerkelkie. Die eiendom het nie 'n privaat swembad nie, maar die landgoed het 'n gemeenskaplike swembad, asook speelareas vir kinders.

Gaste het toegang tot voetslaanpaaie en pragtige uitsigte oor die groenstrook en vallei. Die eiendom is naby Thompsonbaai se strandhek en net 5 minute se stap na die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by 22 Tamboti Drive sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Tamboti-rylaan 22, Ballito, 4019, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R8 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tamboti-rylaan 22, Ballito, 4019, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43582a16abf3edf742602f68283c9a7d0095bbe8ea7f4cac8be511edfce087b1b519c61dfcf6c3a615fe5be7d879ae481b40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 950 per nag (plek vir 8) 22 Tamboti Drive Ballito 4019 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.519625714974 31.223005719713
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem