Hillhead Akkommodasie by 220 Pebble Beach | LekkeSlaap
+28

220 Pebble Beach

Selfsorg
Spesiale Aanbod 40% af

Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2020 tot 31 Mei 2020.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heleza Boulevard, Sibaya Precinct, Umhlanga Rocks, 11111, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 R600 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

220 Pebble Beach is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks tussen Umhlanga Rocks en Umdloti Beach en is naby wêreldklas strande, restaurante en winkels, en 5 minute se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Die kompleks bied moderne en bomark afrondings en is omring deur natuurskoon en 'n welige woud. Die sjiek dakswembad en balkon bied 'n fantastiese uitsig. Dit is 'n voëlkyk-liefhebber se droomplek.

Dié woonstel het lugversorging en bied slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort met 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Daar is 'n slaapbank in die leefarea en die tweede badkamer he t'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, en 'n ontbyttoonbank met sitplek. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met volledige DStv. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n buitelug-eetstel en 'n gasbraai.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, 'n speelarea vir kinders en 2 aangewese onderdakparkeerplekke.

Slaapplek

’n Bespreking by 220 Pebble Beach sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Heleza Boulevard, Sibaya Precinct, Umhlanga Rocks, 11111, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hillhead KwaZulu-Natal
was R1 000
Vanaf R600
per nag (plek vir 5)
was R1 000
Vanaf R600
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heleza Boulevard, Sibaya Precinct, Umhlanga Rocks, 11111, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26h1beEzPZjJifuoeiONyux6rtveKhtEysJjxLp9jQC38HSGTN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, nou Vanaf R600  per nag (plek vir 5) Heleza Boulevard Sibaya Precinct 11111 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.681722 31.107055
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za