224 on Kent

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Jy sal 224 on Kent in die groen Randburg, voorstad van Johannesburg, weggesteek vind. 'n Rustige en ontspannende omgewing wag op jou by hierdie luukse selfsorg-gastehuis met veilige parkeerplek van die straat af. Of jy nou stilhou vir besigheid, of jou vakansiereis onderbreek, 224 on Kent is ideaal geleë as 'n 'tuiste weg van die huis', en is gerieflik naby Sandton en die Johannesburg se sakekern.

Jy sal altyd daarna uitsien om na 'n vreedsame en private omgewing 'tuis te kom' wat jou help ontsnap van die gejaagde spoed van die stadslewe. By 224 on Kent omvou die natuur jou om jou energie te hernuwe en om jou siel te voed.

Elke eenheid is selfsorg en bied totale privaatheid vir ons gaste. Die gashere is Laurens en Hein en staan gereed om aan jou versoeke en benodigdhede te voldoen, en om sodoende te verseker dat jou verblyf so gerieflik en ontspanne as moontlik sal wees.

Ons lewer ook spyseniering vir kleiner konferensies, intieme bruilofte of ander spesiale funksies.

224 on Kent is slegs 'n 5 minute se stap van die M-Net/Multichoice-kantore en 3 minute per motor weg van die Bright Water Inkopiekompleks, 15 minute na Sandton en 30 minute na die Johannesburg se sakekern.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 224 On Kent gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za