Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

23 Bronze Beach

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 60

Resensies 88

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir 23 Bronze Beach
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Willem V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en keurig. Perfekte ligging.

Behalwe vir die feit dat ons eers tot by die ingang gery het om ingelig te word dat ons die sleutels op 'n ander plek moes ontvang, was ons verblyf van die lekkerste wat ons nog in Umhlanga gehad het. Met ons aankoms was daar hulp om ons bagasie na die eenheid to te dra. Die eenheid is netjies en baie keurig toegerus. Die eenheid is ook daagliks skoongemaak. Gevoel is dat die verblyf dalk bietjie duur was, maar ons sal wel spaar om weer hier te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kerry V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry V
Gesin met klein kinders

Really enjoyed our stay at Bronze Beach.

The apartment is stunning and the location is perfect for a beach holiday.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het regtig lekker gekuier by Bronze Beach.

Die woonstel is pragtig en die bestemming is perfek vir 'n strandvakansie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 62, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjYzVlNDU2LWM1ODItNGM5Yi1hMjEwLTk1ZjJiNzIyMzhmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 62 Lagoon Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.718571 31.091262
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem