Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

23 Ezulweni

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 71, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

23 Ezulweni is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Amanzimtoti. Hierdie woonstel het 'n see-uitsig en is perfek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat 'n kusvakansie naby die see wil geniet.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n gastetoilet. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort en 'n wasbak. Alle linne word verskaf, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na die etenstafel met sitplek vir 6 waar gaste maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Langs die sitarea is daar 'n oop spasie met 2 enkelbeddens.

Veilige parkeerplek in die kompleks, asook gemeenskaplike braaigeriewe is beskikbaar. Die kompleks is stapafstand vanaf die strand, restaurante, haarkappers, die strandmeer, Splash Water World en winkelsentrums.

Slaapplek

’n Bespreking by 23 Ezulweni sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir 23 Ezulweni
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Siva Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Kusweg 71, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 23 Ezulweni het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 71, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61b7b17d1feea6ddddd2b6fe23be2ea6291468b561adf70982623a4b4fb5f1ddf59bfba1d22f05cc82637f913167f802a3f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 1 5 1 4 71 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.05245993758 30.887402732506
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem