23 Grace

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

23 Grace is ’n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en is in die lowergroen voorstad van Kaapstad, Claremont geleë. Die gastehuis is ideaal naby verskeie geriewe in die area geleë.

Verblyf word in 2 smaakvol versierde gastekamers gebied. Elke kamer het ’n koningingrootte-bed met 'n elektriese kombers, muurverwarmer en 'n en suite-badkamer met verhitte handdoekrelings en 'n haardroër. Daar is ook komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe en toiletware soos handeseep, stortseep, lyfroom en sjampoe.

Die eerste slaapkamer het verduisteringsgordyne en ’n klein instapkas.

Daar is 'n Nespresso-koffiemasjien, yskas en mikrogolfoond in die kombuis.

’n Ligte kontinentale ontbyt word op die stoep, in die eetarea of kamer bedien wanneer dit gaste pas.

Daar is parkeerplek in die motorhuis of op die straat met direkte toegang tot die huis beskikbaar. Die perseel het ook uitstekende sekuriteit en straatkameras.

23 Grace is naby die Tjeggiesse Republiek Ambassade, Arderne Tuine, Cavendish Square-winkelsentrum, Stadium on Main-sentrum, Nuweland Krieket- en rugbystadions, skole, Life Kingsbury Hospitaal, Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuine en veel meer binne ’n 3 km-radius. Dis ook naby die Constantia-wynroete.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Wasgoeddiens
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits
  •  Pools

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 23 Grace gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 360 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za