LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 23 Milkwood | LekkeSlaap
+12

23 Milkwood

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilderness Milkwood Landgoed 23 , Owen Grant-straat, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

23 Milkwood is ‘n selfsorghuis in ‘n veilige kompleks in Wildernis. Dis in die middedorp naby restaurante, winkels en die strand.

Dié vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ‘n koningingrootte-bed, die tweede kamer het ‘n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die hoofbadkamer het ‘n stort en bad en die tweede kamer het ‘n stort.

Die kombuis is toegerus met ‘n yskas, mikrogolf, oond en stoof. Die oopplan-leefarea lei na ‘n skadu-stoep met stoepmeubels en ‘n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit kajakvaart, valskermsweef, voetslaan en bootvaarte op die strandmeer in. Dis ook die ideale basis vanwaar gaste die Tuinroete kan verken.

Slaapplek

’n Bespreking by 23 Milkwood sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Wilderness Milkwood Landgoed 23 , Owen Grant-straat, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilderness Milkwood Landgoed 23 , Owen Grant-straat, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2xW6DUX2U8qmmbW9RQaAvEcUdcSPX2U5nByW6v4VRTfbT7Ogz9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) 23 Wilderness Milkwood Estate Owen Grant Street 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.993745790146 22.579171820932
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!