LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 23 On Glen Guest House | LekkeSlaap
+25

23 On Glen Guest House

B&B
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenstraat 23, Richmond Hill, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

23 On Glen Guest House bied gerieflike B&B-verblyf in ’n smaakvol versierde gastehuis in sentrale Port Elizabeth. Die gastehuis is 1 km vanaf St George's Park Stadion, 2 km vanaf Prince Alfred Guard Memorial en 3 km vanaf Nelson Mandelabaai Stadion.

Verblyf word in 6 gastekamers gebied wat elk ’n en suite-badkamer het. Elke kamer het ’n TV met sekere DStv-kanale, ’n yskassie, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastehuis bied braaigereiwe, parkeerplek, en 'n Amerikaanse styl ontbyt.

Besienswaardighede en geriewe in die area sluit die Boardwalk-kasino, die Universiteit van Port Elizabeth en winkels en restaurante in. Port Elizabeth Internasionale Lughawe is 6 km van die perseel af.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Glenstraat 23, Richmond Hill, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenstraat 23, Richmond Hill, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcg3sGNJbUb2d5kd8VUI96HmJIiGtvcxdh8uUjwAeWW0xNyHtdm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 23 Glen Street Richmond Hill 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-17:00 10:00 -33.958041753508 25.608950793866
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!