4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 88 Lagoon Drive, Breakers, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
231 Breakers bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel met 2 slaapkamers in die Breakers-oord in Umhlanga. Die eenheid is 'n privaat woning en eksklusief tot die Breakers-oord. Die oord bied toegang tot die strand en promenade.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer, wat beide kamers bedien, het 'n stort-oor-die-bad. Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, en die sitkamer is toegerus met 'n TV met geselekteerde DStv-kanale wat deur die hotel kom. Die woonstel het lugversorging vir daardie warm somersdae.
Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe vir Sondae en openbare vakansiedae. Daar is ondergrondse parkering vir 1 motor. Gaste het volle gebruik van die hotelgeriewe, al is die woonstel privaat besit. Hotelgeriewe sluit in 'n gimnasium, 'n internet-sitkamer, 'n speelarea vir kinders, 'n salon, putt-putt, 'n restaurant en 3 swembaddens, waarvan 1 verhit is.
Die gewilde Umhlanga-promenade loop 2.5 km van die Breakers-oord tot by die Malindi-kompleks in die suide. Die promenade is ideaal vir 'n rustige stap of 'n draf vir die meer energieke. Die ligging bied toegang tot winkels en restaurante in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 74
Resensies 253
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 88 Lagoon Drive, Breakers, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 231 Breakers het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
88 Lagoon Drive, Breakers, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang