Clarens Akkommodasie by 235@Clarens | LekkeSlaap
+17
+17

235@Clarens

  • Vanaf R3 600 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarens Gholflandgoed 235, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 5

Beskrywing

235@Clarens is 'n moderne selfsorghuis op die Clarens Golf Estate. Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste in 3 gemaklike slaapkamers wat almal smaakvol versier is.

Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer deel 'n volledige badkamer. Al 3 slaapkamers het ondervloerse verhitting en elektriese komberse vir kouer aande. Die volledig toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, 'n gasstoof, 'n elektriese oond, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die oopplan-eetkamer en sitkamer het 'n houtkaggel, ondervloerse verhitting, lugversorging asook 'n platskerm-TV met DStv.

235@Clarens het 'n onderdak-patio met 'n braai-area met asemrowende uitsigte van die omliggende berge, die gholfbaan en die pragtige dorp van Clarens. Daar is veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis en die huis het 'n alarmstelsel met gewapendereaksie.

Slaapplek

’n Bespreking by 235@Clarens sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir 235@Clarens
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Clarens Gholflandgoed 235, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink 235@Clarens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 600
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 600
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 600
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarens Gholflandgoed 235, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3YjVjZDliLWQ4MWItNDc0NC1hOGExLTlhZDhjOGM5MmFhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 600  per nag (vir 6 persone) 22 5 1 5 235 Clarens Golf Estate Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.513109250329 28.432436153616
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za