Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

236 Eden on the Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Sir David Baird-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Eden on the Bay, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

236 Eden on the Bay is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is naby die strand, wat dit ideaal maak vir diegene wat mal is oor die see en luilekker dae op die strand.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die aparte badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n stoof.

Die aangrensende oopplan-sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV vir mediavermaak. Gratis WiFi en veilige parkeerplek in die kompleks is beskikbaar.

Daar is 'n paar restaurante, winkels en ander geriewe in die kompleks. Boonop is die kompleks ongeveer 20 km vanaf Kaapstad se sakekern en 33 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by 236 Eden on the Bay sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir 236 Eden on the Bay
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Hoek van Sir David Baird-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Eden on the Bay, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 236 Eden on the Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Sir David Baird-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Eden on the Bay, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef747c20b54cabb6b5d7c2a8959d5dfc52b60af295ff8f9b498c029af147d32cbf9a1d5dcc89ef7ac970b431cf55f7bb9ed0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Corner of Sir David Baird Drive and Otto du Plessis Drive Eden on the Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.7921699 18.4584209